Om hulde aan Jordaan en sy musiekskatkis te bring, het Maroela Media ’n speellys van 20 van sy grootste liedjies saamgestel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Theuns Jordaan"
Video: Steve sê oor liedjie vir boesemvriend Theuns
Hofmeyr sê hy het die liedjie geskryf “in die hoop om afsluiting en troos te vind”.
Theuns se ma sterf rustig
“Sy gaan ʼn groot leemte in ons lewens laat.”
Theuns Jordaan se ma sterf
‘n Bron na aan die familie het die nuus bevestig.
Saluut vir oom Willie, Theuns se pa
“Buite wag die militêre veterane. ʼn Doedelsak speel en daar is ʼn laaste eerbetoon. Oom Willie lig sy hand en salueer. ʼn Saluut vir sy seun se lewe.”
Musiekvriende, familie neem afskeid van Theuns Jordaan
“Theuns was enig in sy soort, ʼn vriend, mentor en musikant.”
Volg Theuns Jordaan se gedenkdiens regstreeks
Die verrigtinge begin om 11:00.
Theuns Jordaan Vrydag gegroet
Jordaan se pa, Willie Jordaan, en verskeie van Jordaan se musiekvriende sal die gedenkdiens bywoon.
‘Hy is vir ons gegun,’ sê pa ná Theuns Jordaan in sy slaap sterf
Jordaan sou Woensdagoggend weer vir toetse gegaan het, maar dit blyk of hy in sy slaap by sy huis in Pretoria dood is.
Theuns Jordaan oorlede
Die sanger Theuns Jordaan is Woensdag in die ouderdom van 50 oorlede.
Theuns sê ‘dankie’ midde gesondheidstryd
Leukemie is in September verlede jaar by die sanger gediagnoseer en hy ontvang sedertdien chemoterapie.
Theuns Jordaan praat oor sy gesondheid
Jordaan het vroeër vandeesmaand ʼn beenmurgoorplanting ondergaan.
Wen ’n kaartjie na 12 ure se musiekgenot met 26 sangers
Afrikaans Gaan Global is ʼn regstreekse konsert wat op Saterdag 5 September aanlyn gestroom sal word met 12 ure se ononderbroke vermaak van die hoogste gehalte.
Elvis, Theuns betree Afrikaanse Top-20 met duet
Dit is ook Elvis Blue se eerste enkelsnit in sy jongste album – ook met die titel ‘Jou huis’.
Afrikaans is Groot: Bekende sanger weer terug op verhoog
“Afrikaans is Groot bly ʼn groot hoogtepunt op die jaarlikse musiekkalender en ek het nog elke konsert wat ek daar saam met die duisende konsertgangers beleef het, baie geniet. Dit is belangrik vir Afrikaanse musiek en die wense van ons ondersteuners dat ons kragte saamsnoer. Ek sien uit na 2017 se konserte. Sien julle daar!”
Theuns Jordaan verloor AIG-hofsaak
Theuns Jordaan het Donderdag sy hofsaak teen die organiseerders van die Afrikaans is Groot-konsert verloor.
Theuns Jordaan vat Afrikaans is Groot hof toe
Kaartjiehouers is warm onder die kraag nadat die legendariese Afrikaanse sanger Theuns Jordaan Woensdag op sosiale media aangekondig het dat hy die organiseerders van Afrikaans is Groot voor die hof daag en waarskynlik nié by vanjaar se konsert sal optree nie.