Die Suid-Afrikaanse hindernisbaan-ster het sommer in die proses ’n nie-amptelike Guinness-wêreldrekord vir die vinnigste 50 m-touklimsessie opgestel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Thomas van Tonder"
SA’ner wil voortou in Soweto neem
“Ek beplan om ’n tou (90 m) wat aan die brug tussen die twee torings vasgemaak is van onder tot bo te klim. In die proses wil ek sommer ook probeer om die wêreldrekord vir die vinnigste touklimsessie van 50 m te verbeter.”