Die owerheid sê beamptes het die plaasagtige huis net een keer, in April, besoek nadat van die bure gekla het oor ʼn geskree en geluide soos iets wat breek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Thousand Oaks"
Talle sterf in massaskietery in kroeg
Ooggetuies sê die aanvaller, geklee in swart en met ʼn bril op, het die dansbaan betree en willekeurig begin skiet op mense wat besig was om te lyndans.