Die staat het Vrydag ʼn beëdigde verklaring by die Johannesburg-landdroshof ingedien waarin ‘bewyse’ uiteengesit word vir die saak teen die sogenaamde “terreurtweeling”.
Alles vir die sleutelwoord "Thulsie-tweeling"
Staat moet bewys ‘terreurtweeling’ is wettig vasgetrek
Du Plessis het gesê die staat het ʼn verpligting om te bewys dat die tweeling regmatig in hegtenis geneem is. Indien die staat dit nie kan bewys nie, sal Du Plessis noodgedwonge moet beslis dat hulle vrygelaat word.
‘Terreur-tweeling’ glo ‘onregmatig’ in hegtenis geneem
Die tweeling, Brandon-Lee en Tony-Lee Thulsie, wat van terrorisme beskuldig word, se aansoek om borgtog is Dinsdag weer in die Johannesburgse landdroshof uitgestel.
‘Terreur-tweeling’ se borgtogverhoor wéér uitgestel
Die borgtogverhoor van Brandon-Lee en Tony-Lee Thulsie (23), die tweeling wat op terreuraanklagte in hegtenis geneem is, is Maandag in die Johannesburg-landdroshof uitgestel.
Streng hofveiligheid vir ‘terreur-tweeling’
Die borgtogaansoek van die 23-jarige tweelingbroers, Brandon-Lee en Tony-Lee Thulsie, wat vroeër vandeesmaand op terreuraanklagte in hegtenis geneem is, is Dinsdag in die Johannesburg-landdroshof uitgestel.
Terreur-arrestasies: Tweeling sou glo later by Isis aansluit
Tweelingbroers wat vroeër vandeesmaand in hegtenis geneem is op aanklagte dat hulle die Amerikaanse ambassade en Joodse instellings in Suid-Afrika namens die Islamitiese Staat (Isis) wou opblaas, sal Dinsdag in die Johannesburgse landdroshof verskyn.
‘Terreur’-arrestasies: Tweeling verskyn in hof
Tweelingbroers, wat die naweek saam met nog twee verdagtes in Johannesburg in hegtenis geneem is op terreurverwante aanklagte, het Maandag in die Johannesburg-landdroshof verskyn.