Thuli Madonsela, openbare beskermer, se kantoor oorweeg tans ‘n klag oor die aanstelling van president Jacob Zuma se dogter in ‘n hoë pos in die departement van telekommunikasie en posdienste.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Thuthukile Zuma"
Departement verdedig hoë pos vir Zuma se dogter
Die departement telekommunikasie en posdienste het die aanstelling van president Jacob Zuma se 25-jarige dogter, Thuthukile Zuma, as personeelhoof van die departement, verdedig.