“Afskop”, die verhaal van ʼn vurige sokkerspeler, lees maklik en is ideaal vir leerders wat Afrikaans as tweede of derde taal neem. Dit is geskik vir kinders 11 jaar en ouer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tienerfiksie"
Wen só met jou dagboekinskrywing
Is jy ʼn boekwurm en in graad 4 tot 6? NB-Uitgewers gee aan vyf gelukkige lesers boek een en twee in die “Dagboek van ʼn Dork”-reeks weg.
Boek: Vertel my ʼn grappie
‘n Boek met skreeusnaakse grappe wat jy vir al jou maats móét vertel!
Waag en wen, sê Christien Neser met jongste jeugverhaal
“Daar is ʼn uitdrukking wat sê die swakkeling soek wraak, die sterke vergewe en die intelligente ignoreer. Ek sal graag wil hê as iets met jou gebeur moet jy dit kan vergewe, opsy skuif, begin ignoreer en met jou lewe kan aangaan.”
Cecilia Steyn gesels oor liefdesverhale en skryfinspirasie
“Die skryf van liefdesverhale is vir my net so terapeuties as om dit te lees. Dit het my dan gehelp met my leënessindroom.”
Boek: Kate in harmonie
Dit is ʼn aangrypende lekkerlees-jeugverhaal oor tweede kanse en die kragtige band tussen ʼn spesiale ruiter en ʼn spesiale perd.
Boek: Die perfekte brander en ander verhale
Bekende skrywers span saam met ’n klompie opwindende nuwe stemme in hierdie nuwe bloemlesing wat op ouer tieners gemik is.
Luister: Vermeulen se jeugroman ʼn kragtoer oor grootword
Jan Vermeulen ken tieners en hy weet hoe hulle koppe werk. Dit is dié dat hy gevoel het hy moet ʼn boek soos Asem skryf wat fokus op ʼn gesin se onderlinge verhouding.
Boek: Ons gat se deksel
Die Gat, is ’n “dam” waar maats van kleins af bymekaarkom. Deel in Landi se ervarings van grootword tussen haar maats.