Dié diere het Dinsdag op die OR Tambo-lughawe in Johannesburg geland.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tiere"
NDBV dien klagte in oor tiers in aanhouding
Dié tiers is op ʼn wildplaas in Noordwes aangehou.
Kommer ná China regulasies oor renosterhoring verslap
“Die hervat van ʼn wettige mark vir die produkte is ʼn reuse‑terugslag in die pogings om hierdie diere in die natuur te bewaar.”
Tier glo in kop geskiet ná veiligheidswag aangeval is
ʼn Tier by Jugomaro Predator Park, die huis van die alombekende tier, Panjo, is Woensdagoggend glo in die kop geskiet nadat hy glo ʼn veiligheidswag aangeval het wat op die wildreservaat was om die diere, glo sonder hul eienaar se wete, na ʼn beweerde nuwe eienaar te skuif nadat die reservaat onder likwidasie geplaas is.
Allegaartjie 3 – Program 50
Ons vind uit waar kuier die groot katte van die Pretoria Nasionale Dieretuin, ons praat ook oor kampioenhoenders en kuier saam met die jong opkomende musiekster, Carly Bailey.
PTA-tiere tydelik na JHB-dieretuin geskuif
Twee tiere van die Pretoria-dieretuin is na die Johannesburgse dieretuin geskuif terwyl daar opknappingswerk aan hul kamp gedoen word.