Die 15-jarige spruit van die Amerikaanse gholflegende wil vir aanstaande week se PGA-toernooi, die Cognizant Classic, kwalifiseer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tiger Woods"
Tiger spog met nuwe klerereeks
Woods se nuwe reeks sal bekendstaan as Sun Day Red en spog met ʼn springende tier as embleem.
Tiger klaar met Nike
Die gholflegende Tiger Woods het na raming sowat R12,3 miljard oor 27 jaar in borgskappe van Nike ontvang. Forbes sê hy skat Nike het waarde van minstens tien keer meer uit die blootstelling gekry.
Hoe vaar Tiger, wil almal weet
Volgens Tiger Woods gaan die Hero World Challenge-toernooi in die Bahamas die rigtingwyser vir die pad vorentoe wees.
Legendariese Tiger is terug
Die 47-jarige Woods het die afgelope naweek bevestig dat hy deel sal wees van die uitsoekveld van 20 spelers wat by die gesogte Albany-gholfoord sake sal uitspook.
Woods jr. leer op die harde manier
Die veertienjarige spruit van die legendariese Tiger Woods het die afgelope naweek in die Notah Begay- junior nasionale gholfkampioenskap meegeding.
Tiger dalk te sien in Hero-toernooi
Woods het vandeesweek die name van die deelnemers aan die Hero-uitdaagtoernooi bekend gemaak, met een plek in die uitsoekveld van 20 spelers wat oopgelaat is.
Tiger swaai steeds die septer
Die vyftienmalige major-kampioen Tiger Woods is vandeesweek tot die direksie van die PGA-reeks se beleid- en adviesraad verkies.
Woods wil regsgeding met eks agter geslote deure hou
Herman eis $30 miljoen (sowat R550 miljoen) van Woods omdat hy volgens haar hul mondelinge ooreenkoms, dat sy vir 11 jaar in sy Jupiter-paleis ter waarde van byna R1 miljard kan bly, verbreek het deur haar ná vyf jaar op slinkse wyse uit te skop toe hy hul verhouding beëindig het.
Tiger al weer beseer
Volgens betroubare inligting het Woods die laaste weke so hard soos ooit geoefen om vir vandeesweek se Hero-toernooi gereed te wees.
Woods wil PGA-reeks red
Tiger Woods het reuseplanne om die gesogte Amerikaanse PGA-gholfreeks teen die nuwe LIV-rebellereeks te pantser.
Die klok het gelui vir Tiger Woods
So hartseer soos dit is, is dit duidelik dat gholf se grootste superster van die laaste paar dekades nie meer met sukses op die grootste verhoog kan meeding nie.
Woods groet; Aussie trek voor
Die gordyn is laat Vrydagmiddag op Tiger Woods en ses Suid-Afrikaners toegetrek ná die tweede ronde van die Britse Ope-gholftoernooi.
Tiger en Charlie: Aardjie na sy vaartjie
Tiger Woods het met ʼn breë glimlag weer dié naweek mededingende gholf gespeel nadat hy in Februarie ernstig in ʼn motorongeluk beseer is.
Tiger Woods het gejaag voor ongeluk
Woods het twee keer vinniger as die toegelate spoed gery.
Ondersoek na Tiger Woods se ongeluk afgehandel
Polisieowerhede is gekritiseer oor “voortydige” uitlatings kort ná die ongeluk dat Woods nie roekeloos bestuur het nie.
Lasbrief vir inligting op swartboks ná Tiger Woods-ongeluk
Die inligting op die sogenaamde swartboks van die gholfsuperster se motorwrak word nou aangevra.
Tiger na sorgsentrum oorgeplaas ná ongeluk
Die ongeluk laat vrae ontstaan oor Woods se vermoë om steeds op topvlak mee te ding.