Woensdag se begrotingsrede is nie genoeg om ʼn kredietafgradering te keer nie, maar dit skep ruimte vir ʼn meer stabiele politieke klimaat.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tim du Plessis"
Tim du Plessis groet Media24
Tim du Plessis het na 38 jaar by Media24 bedank om by kykNET aan te sluit, berig Beeld.
Nuuskommentaar: Einde van papierkoerante?
Die sluiting van Newsweek se gedrukte weergawe het koerant- en tydskrifbase dwars oor die wêreld laat regop sit.