AJ het in 2014 op 30-jarige ouderdom die skaal op 282 kg laat kreun. Die dag wat hy besluit het om sy lewe te verander, het met ʼn traumatiese ervaring gepaard gegaan wat hom diep geraak het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tim Noakes"
Aanklag teen Tim Noakes: Besluit bekend
“Dit is die geval met almal van ons en die gevolge daarvan op ons gesondheid is ingrypend.”
‘Onvanpas’ vir Noakes om raad op Twitter te gee
Dit was onvanpas vir prof. Tim Noakes om raad op Twitter te gee, het die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGSA) gehoor.
SA-kenners onwillig om vir Noakes te getuig oor Banting-benadering
Suid-Afrikaanse kenners is glo onwillig om te getuig ter ondersteuning van prof. Tim Noakes wat Maandag voor die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGSA) verskyn het nadat hy aangekla is dat hy onprofessioneel sou opgetree het.