Vir Tim Theron, wat die rol van Deon Visagie in ‘Projek Dina’ vertolk, was die maak van die tweede seisoen van dié reeks soos ʼn familiereünie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tim Theron"
Liefdesdriehoek, lewenslesse in ‘Klein Karoo 2’
“Frans moet dié slag ook op die harde manier leer dat hy nie altyd iemand hoef te red deur groot gebare om liefgehê te wees nie.”
Tim Theron praat oor Griekwastad-rolprent
“Die reaksie was geweldig positief en mense kon sien hoe sensitief ons met die storie probeer werk het.”
[Video] Silwerskermfees: Akteurs gesels oor kortflieks
Die sewende Silwerskermfees wat die afgelope week in Kampsbaai in die Wes-Kaap die beste van aspirant-rolprentmakers en -draaiboekskrywers se produksies vertoon het, was vanjaar weer ʼn dawerende sukses.
Gewilde akteur “verlief, verlig, opgewonde” oor nuwe pienkvoet
“Ons wil hê dat ons seuntjie, net soos sy sussie, weet dat daar vir hom geen beperking in die lewe is nie – geen hoogte wat hy nie kan bereik nie.”
Resensie: Mooirivier bewys liefde wen altyd
Die splinternuwe Afrikaanse fliek, Mooirivier, word beskryf as ʼn romantiese ensemble rolprent en soos die naam aandui, speel dit af in Potchefstroom.
Video: Sterbelaaide Mooirivier is eersdaags op die grootskerm
Mooirivier is ʼn splinternuwe Afrikaanse rolprent wat eersdaags bekendgestel word en spog met akteurs soos Tim Theron, Milan Murray, Bouwer Bosch, Anel Alexander, Heinz Winckler, Leandie du Randt en Anne Hirsch.