“Hoekom moet ons vir minister Joemat-Pettersson ʼn goue handdruk gee terwyl sy in haar persoonlike hoedanigheid die diefstal van ons oliereserwes goedgekeur het?”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tina Joemat-Pettersson"
Verkope van ru-olie bo verdenking, sê minister
Die minister van energie het Woensdag “skinderstories” verwerp dat lede van die ANC of hul familie voordeel getrek het uit die verkoop van Suid-Afrika se ru-olievoorraad ter waarde van R5 miljard.
Video: Minister beskuldig boere van rassisme
Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, het weer te velde getrek teen Wes-Kaapse boere.
OB maak verdoemende verslae bekend
Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer (OB), het Donderdag verdoemende verslae bekend gemaak waarin sy verskeie staatsamptenare vir óf roekelose en onetiese gedrag óf wanadministrasie blameer.
Departement vra steun vir stakende plaasarbeiders
Stakende plaasarbeiders in die Wes-Kaap gaan kos en ander steun ontvang op versoek van Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye.
Tina ontken bydrae vir ‘Zumaville’
Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, het gister ontken dat haar departement R800 miljoen vir “Zumaville” begroot het.