Kamp is nie ’n verskoning om te laat slap lê nie! In hierdie week se episode van Tips & Trix wys Simoné en Francois hoe om jou lyf eksieperfeksie te hou en hoe om jou kampterrein jou oefenterrein te maak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tips & Trix"
[Video] Tips & Trix: Hoe om die natuur natuurlik te hanteer
Simoné is nie so mal oor die natuurlike elemente van die natuur nie en Francois kan nie insekte hanteer nie.
[Video] Tips & Trix: Bosbioskoop
In hierdie episode van Tips & Trix gee Simoné en Francois wenke oor hoe om ‘n kampterrein fliekaand (“bosbioskoop”) op te stel.
[Video] Tips & Trix: Slaapgewoontes en slaapmetodes
In hierdie episode van Tips & Trix gee Simoné ʼn paar wenke oor beligting vir jou staanplek en hoe om warm te bly in ʼn tent.
[Video] Tips & Trix: Die behoefte om te eet… en gesond te bly
Francois se idee van gesond eet is volroom-sjokolade en gegeurde melkies. Gelukkig is Simoné daar om hom in die regte rigting te stuur.
[Video] Tips & Trix: Stel jou kampeerterrein op
In dié episode van Tips & Trix met Simoné en Francois kry jy ʼn paar oulike wenke om jou kampeerstaanplek op te stel.
[Video] Tips & Trix: Om te kampeer
Leer in dié video meer hoe om ʼn sleepwa en ʼn koelboks behoorlik te pak en kry boonop ʼn paar braaiwenke.