“Ek is ’n Christen en glo dat alle dinge met ’n rede gebeur. En om vir die Proteas te speel was heel moontlik net nie vir my beskore nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Titans"
Titans se wegholsege bring goeie nuus vir Proteas
Goed, dit is nou wel eerder vermaaklikheid as krieket, maar daar was Saterdagaand in die Ram Slam-eindstryd tog goeie nuus vir Suid-Afrika met die oog op aanstaande maand se toetsreeks teen Indië.