Danie Bester is ʼn proaktiewe boer wat tegnologie inspan om die meeste uit sy grond te kry.
Alles vir die sleutelwoord "TLU SA"
Terreurklag teen Malema
Die organisasie sê die regering behoort korte mette te maak van die EFF-leier se gedrag en uitsprake.
TLU SA wys sy Jong boer van die jaar aan
“Hy is voorwaar ʼn boer wat nie net aanpas by die hulpbronne tot sy beskikking nie, maar ook die hulpbronne uitbrei en verbeter.”
EFF versoek debat oor hantering van plaaswerkers
“Politici wat met hul eie verwronge agendas onsekerheid rondom landbou wil skep en voortdurend die indruk probeer skep dat plaaswerkers soos slawe behandel en misbruik word, openbaar daardeur hul totale gebrek aan kennis oor wat die werklikheid op plase is.”
Dendron-plaasaanval: Hof erken boere se waarde
Die landdros het in die hof melding gemaak van die geweldige ekonomiese inpak wat ʼn plaasaanval het, veral in Limpopo waar landbou die grootste direkte en indirekte werkgewer is.
Ramaphosa se ekonomiese plan ‘naïef, utopies’
“Herstel kan nie gebaseer wees op ’n voortsetting van die ramptoestand, meer belasting, staatsbesteding en staatsinmenging nie.”
‘Daar is meer krag in selfbeheersing as anargie’
“Die gebeure by Senekal in die Vrystaat bevestig dat gemeenskappe in Suid-Afrika breekpunt bereik het.”
TLU SA wil veiligheidsuitgawes teen belasting verhaal
TLU SA eis dat alle misdaadvoorkoming tot so ʼn mate verbeter word dat alle Suid-Afrikaners op enige plek in die land veilig is – en sê as die regering dié taak nie self kan uitvoer nie, moet dit van hom weggeneem word.
Horner-plaasmoord: ‘Groeiende gevoel van verset onder landbouers’
Lede van TLU SA, AfriForum en die DA het ook vanoggend by die landdroshof in Senekal byeengekom.
Plaasveiligheid: Organisasies ‘versigtig optimisties’ na vergadering met polisiehoof
Hoewel die groepe positief is oor die voorstelle wat gemaak is, is daar voorbehoud oor hoe dit in die praktyk in werking gestel gaan word.
‘Oppervlakkige grondoordrag benadeel landbou’
“ʼn Verantwoordelike regering sou bestaande landbou-organisasies betrek by die evaluering, toekenning en daarstel van die kriteria waaraan nuwe toetreders moet voldoen.”
Werkloosheidsyfers: TLU, Sakeliga eis dat ekonomie ten volle oopgestel word
“Die ekonomie moet onmiddellik ten volle oopgestel word om enige verdere verliese aan werkgeleenthede te voorkom en armoede te bekamp.”
Verander die beleid, nie die vlak nie, sê TLU SA
“ʼn Ekonomiese beleid geskoei op die beginsel van privaat besitreg en die vryemark sal positiewe ekonomiese gevolge hê. Dit is nou die tyd om die algemene beleid te verander.”
Plaasaanvalle: Ontevredenheid oor statistieke, kommer oor nuwe tendense
“Hoewel ons ontevrede is oor die verskil in statistieke, is ons baie meer bekommerd oor die nuwe tendense wat ons tydens aanvalle bespeur.”
Stap virtueel saam teen plaasaanvalle
“Ons wil graag hê dat alle Suid-Afrikaners wat keelvol is vir misdaad, saam met ons aan hierdie protesoptog deelneem.”
TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies
In baie landelike gebiede is die plattelandse ekonomie afhanklik van jagters en wildsboere se spandering. Dit is inderdaad wat die landelike omgewing aan die gang hou.
TLU SA: Soveel plaasaanvalle, -moorde al vanjaar
“Dit is duidelik dat doeltreffende weerstand en die toepassing van noodweerbeginsels tot gevolg gehad het dat etlike aanvallers doodgeskiet is of ernstige skietwonde opgedoen het.”
Buurt- en plaaswagte mag diens voortsit
Lede van buurt- en plaaswagte moet nou ʼn permit hê om patrollies te doen.
Ondersoek aangevra na die onwettige handel van sigarette
“Kom ons volg die geld. Kom ons kyk wie het finansieel baat gevind by die verbod op sigarette en met wie hulle verbind is.”
TLU SA bekommerd oor voortgesette afsonderingsperiode
“Die finansiële impak van die verlengde afsonderingsperiode was vir verskeie besighede egter reeds te groot om voort te gaan. Die ekonomie het reeds baie seergekry.”