In dié tyd kom hy ʼn nuuskierige seekat teë en die rolprent dokumenteer die bewegings van dié dier – iets wat selde in die natuur gedoen word, laat staan nog onder die water – oor ʼn volle jaar.
Alles vir die sleutelwoord "toekennings"
Fiësta-benoemings bekend
“Dit is belangrik om erkenning te gee vir die manjifieke werk wat op innoverende maniere steeds op verhoë en aanlyn aangebied is.”
Vanjaar se Golden Globe-benoemings bekend
Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die toekenningsgeleentheid dat drie vroue in dieselfde jaar in die kategorie vir beste regisseur benoem is.
Grammys, Oscars uitgestel
Die Grammy-musiektoekennings en die Oscars-prysaand sal nou eers later vanjaar plaasvind.
Beiteltjies: Afrikaanse woordkunstenaars vereer
Agt woordkunstenaars en kunstefasiliteerders is Maandag tydens ʼn virtuele geleentheid deur die Afrikaanse Woordkunsakademie met die Orde van die Beiteltjie vereer.
Beyoncé, Taylor Swift neem voortou met Grammy-benoemings
Dié toekenningsgeleentheid word op 31 Januarie 2021 in die Staples-sentrum in Los Angeles aangebied.
Foto’s: Sterre glinster by American Music Awards
Internasionale musieksterre het Sondagaand by die Microsoft-teater in Los Angeles, Kalifornië, byeengekom vir die toekenningsgeleentheid van die American Music Awards.
‘Toorbos’ gaan Oscars toe
“Dit is ʼn eer vir ons hele span dat ons rolprent gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig. Covid-19 het ʼn erge uitwerking op die kunste in Suid-Afrika, Afrika en die res van die wêreld gehad. Dit is ʼn ongelooflike huldeblyk en geleentheid vir ons plaaslike rolprentbedryf.”
People’s Choice-toekennings in Kalifornië uitgedeel
Dié toekenningsgeleentheid vereer die room van die internasionale vermaaklikheidsbedryf en pop-kultuur.
Foto’s: Country-sterre hang uit op jaarlikse toekenningsgeleentheid
Miranda Lambert het die grootste getal benoemings gehad met sewe, gevolg deur Luke Combs met ses.
Foto’s: SA musikant by MTV EMA’s vereer
Kyk hier na die glans van vanjaar se MTV EMA’s wat net soos talle ander toekenningsgeleenthede virtueel aangebied is.
Billboards: Post Malone, Billie Eilish maak skoonskip
Taylor Swift, Billie Eilish en Post Malone het die meeste benoemings ontvang.
Emmys: ‘Schitt’s Creek’ maak skoonskip, breek rekord
Weens die Covid-19-pandemie was daar geen gehoor teenwoordig of enige geleentheid op die rooi tapyt vooraf nie.
Afrikaanse sangers vereer op vanjaar se Samas
Die Samas bekroon jaarliks Suid-Afrika se topmusiektalent.
Emmy-toekennings 2020: Hier is vanjaar se benoemings
Netflix het die meeste benoemings, met altesaam 160.
Saftas 2020: Hier is die wenners
‘Fiela se kind’ is as beste vollengterolprent aangewys.
Grammys 2020: Billie Eilish, Lizzo maak skoonskip
Lizzo het die aand geopen en het haar vertoning aan die basketbalspeler Kobe Bryant opgedra.
SAG-toekennings: Jennifer Aniston, Brad Pitt albei wenners
Vanjaar se rooitapytseisoen is steeds in volle swang met die 26ste jaarlikse Screen Actors Guild-toekennings wat Maandagoggend 03:00 (SA tyd) in Los Angeles in die VSA uitgedeel is.
Golden Globes: ‘Big Little Lies’, ‘Frozen 2’ benoem
Die Globes word vanjaar in 25 verskillende kategorieë toegeken, 14 vir die groot skerm en 11 vir televisie.
Pieter-Steph kry nóg ’n toekenning
Pieter-Steph du Toit is Dinsdagaand nogmaals vir sy spel vereer.