Beraadgangers by die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad sê hulle kon weer moed skep vir wat die toekoms vir Afrikaners en veral vir die jeug mag inhou.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Toekomsberaad 2019"
Solidariteit Beweging: Groot planne vir ʼn veiliger toekoms
“Die Beweging se suksesresep is dat daar nie tyd is om te wag tot almal soos ʼn hegte eenheid saamstem nie, maar dat vordering vinnig tot ʼn samebindende eenheid lei.”
Solidariteit: Ankerdorpe volledig toegerus vir Afrikaner teen 2030
Solidariteit gaan teen 2030 noodsaaklike dienste en kulturele ruimtes in 29 sogenaamde ankerdorpe vestig.
Elke dag ’n Heldedag
Dit is presies wat ons vandag hier doen. Ons sê Afrikaners is steeds hier! Ons maak ’n verskil! Ons bou vorentoe!
’n Helpende hand met hart, in krag, tot hoop
Eenheid van wil. Eenheid van krag. Só gaan ons saam en suksesvol vorentoe, sê Hannes Noëth van Helpende Hand.
AfriForum stig eie veiligheidsmaatskappy
“Hoewel dit die staat, polisie en strafregstelsel se primêre taak is om landsburgers se veiligheid te verseker, misluk hulle egter hierin.”
Vir die volgende geslag …
Solidariteit gaan sy wettige belastingprotesveldtog verskerp. Ons gaan baie sterk opstaan teen planne om voorgeskrewe pensioenbates te gebruik om sukkelende staatsondernemings te help en beslis ook teen die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV). Ons kan nie ons gesondheid laat “eskom” nie.
Solidariteit Beweging kondig vandag sy ‘blyplan’ aan
“Ons is bekommerd daaroor dat talle mense emigreer en/of vervreemd is van die land. Baie Afrikaners voel nie meer tuis nie. Talle voel dat, hoewel hulle nie die land verlaat het nie, die land hulle verlaat het.”
‘Selfbestuur bevry ons van swak staatsbestuur’
“As ek sien hoe Israel die woestyn oorwin en die Nederlanders die see terughou, is daar beslis nog baie rede om te hoop vir die Afrikaanse kultuurgemeenskap.”
Solidariteit oortref doelwitte vir 2020
Hier is die suksesse wat die Solidariteit Beweging behaal het sedert die eerste Toekomsberaad in 2015.
Só skep die Beweging ʼn toekoms vir Afrikaanse onderwys
“Panyaza Lesufi, die Gautengs LUR vir onderwys, het stuipe gekry oor die kampus van Sol-Tech ter waarde van R300 miljoen wat nou gebou word. As Lesufi van Akademia se nuwe kampus hoor is ek bevrees die man gaan ʼn beroerte kry.”
Video: Kom beplan saam aan ’n pad vir 2030
“Hierdie planne kan egter nie verwesenlik word sonder betrokke en aktiewe gemeenskappe nie. Daarom hou ons ’n massiewe beraad waarby al die lede en ondersteuners van die instellings in die Beweging genooi word om saam te kom dink en deel te neem aan die bou van ’n toekoms vir ons en ons nageslag.”
Toekomsberaad: ‘Ons gaan bly, maar ons gaan nie stilbly nie’
Die Solidariteit Beweging het nuwe doelwitte daargestel om teen 2030 te bereik.