Die Solidariteit Beweging gaan oor die volgende vyf jaar sowat R1 miljard in Afrikaanse opleiding belê. Die Beweging se onderwysplan strek van kleuterskoolvlak tot op tersiêre vlak met ʼn privaat Afrikaanse universiteit.
Alles vir die sleutelwoord "toekomsberaad"
Beweging se Tienpunt Diensleweringsplan vir toekoms
ʼn Omvattende plan om te sorg dat dienslewering verbeter, vorm deel van die Solidariteit Beweging se beplanning wat by eerskomende Saterdag se Toekomsberaad bekendgestel gaan word.
Nuuskommentaar: PW, Dianne Kohler-Barnard en die Vredefort-koepel
Dianne Kohler-Barnard het in die konteks van haar party haar voet met haar Facebook-deling kniediep daarin gesit en moet die gevolge dra. Tog hou die insident, geoordeel aan lesersreaksies, die potensiaal in om ʼn uitkringeffek te hê wat die noodsaak van Saterdag se Toekomsberaad deur die Solidariteit Beweging onderstreep.
Helpmekaarplan van R3,5 miljard vir Afrikaners
Die Solidariteit Beweging gaan eerskomende Saterdag tydens sy toekomsberaad die Helpmekaarplan van R3,5 miljard bekend maak.
Groot doelwitte vir 2020 word op Toekomsberaad bespreek
Die Solidariteit Beweging bied op 10 Oktober ’n Toekomsberaad in Pretoria aan waar kerndoelwitte en omvattende planne vir ’n vry, veilige en voorspoedige toekoms bespreek sal word.
Duisende by Toekomsberaad verwag
Duisende afgevaardigdes, lede en vriende van instellings van die Solidariteit Beweging sal na verwagting Saterdag 10 Oktober in Pretoria byeenkom vir ʼn historiese Toekomsberaad.
Solidariteit Beweging Toekomsberaad: Skep jou eie toekoms
Die Solidariteit Beweging hou op Saterdag 10 Oktober 2015 ʼn Toekomsberaad waar die Beweging se vyfjaar-toekomsplanne bekendgemaak sal word. Inge Strydom het met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, oor dié geskiedkundige beraad gesels.
Duisende by Solidariteit Beweging Toekomsberaad verwag
Duisende afgevaardigdes, lede en vriende van instellings van die Solidariteit Beweging sal na verwagting Saterdag 10 Oktober in Pretoria byeenkom vir die historiese Toekomsberaad.