Die laaste woord word inderdaad deur Hom gespreek. Sy beloftes staan vas en elkeen wat hier lees, kan daarvan getuig.
Alles vir die sleutelwoord "ToekomsVenster"
ToekomsVenster: Hy hoor ons
Wat beteken die teksvers: Op die minste troos in die wete dat wat gebeur nie by God verbygaan nie. Dat Hy die versugting van sy kinders hoor. Dat Hy Hom die lotgevalle van mense aantrek.
ToekomsVenster: Sy genade is genoeg
Sy genade is genoeg, elke dag. Alles wat ons nodig het, gee Hy gratis en verniet.
ToekomsVenster: Moenie nou moed verloor nie
God is steeds op die troon. Moenie te gou moed verloor nie.
ToekomsVenster: Die spasie tussenin
Tussen stimulus en respons is daar ʼn spasie. Dis ʼn geskenk van bo. Ons het twee ore en een mond. Eers luister, goed luister en dan wanneer die tyd daarvoor ryp is, reageer. Onthou, ʼn sagte antwoord keer die grimmigheid af.
ToekomsVenster: Kom ons gaan maak ’n verskil
Kom ons maak ook die verskil.
ToekomsVenster: Jou liggaam is ʼn tempel
Versorg jou liggaam, gee dit genoeg voedsame stowwe, wees versigtig met wat jy daarin sit. Oefen jou liggaam, moenie aan elke gril en gier daarvan toegee nie. Die liggaam kan opdringerig en veeleisend wees. Die liggaam het dissipline nodig. Versorg dit en hê dit lief, baie lief.
ToekomsVenster: Hoe lyk jou emosionele gesondheid?
Hoe gesond is jy emosioneel en wat doen jy daaraan?
ToekomsVenster: Liggaam, siel en gees
Nee, liggaam, siel en gees moet naas mekaar en saam met mekaar, in samehang plek vind om tot uitdrukking te kom.
ToekomsVenster: Geloof is ’n gawe
Het jy opgelet hoe dikwels die woorde “ek glo” hierin na vore kom. Inderdaad, geloof is van ʼn gans ander dimensie. Dit is ʼn gawe van God die Heilige Gees.
ToekomsVenster: Drie in een
Ons is mense van geloof. Ten diepste glo ons dat God met ons op pad is; God Drie-enige, Vader, Seun en Heilige Gees.
ToekomsVenster: As julle my liefhet sal julle my opdragte uitvoer
Johannes 15 dwing ons om ons argumente, oor hoekom ons nie betrokke wil raak nie, te heroorweeg. As ons vriende van God en Christus Jesus is en ons wil dit wees, lê gehoorsaamheid op ons weg.
ToekomsVenster: Dit is ons verantwoordelikheid
Ons kan nie alles doen nie, maar ons kan wel iets doen.
ToekomsVenster: Vriende van Jesus se lewens word aan liefde gekenmerk
Daar is geen ander uitweg nie – liefde, met name God se liefde – oorwin harte.
ToekomsVenster: Jy is Jesus se vriend
Hier is dit heel anders. Dit is inderdaad die meerdere wat die “mindere” in sy kring insluit.
ToekomsVenster: Vriend van God
Die omgekeerde is ook waar. Is ek en jy die naam vriend waardig?
ToekomsVenster: Ek aanvaar jou
Ek hou van jazz en jy van klassiek. Tog het ons mekaar lief. Ek aanvaar jou met die liefde van ons Heer.
ToekomsVenster: Dankbaar vir werk
Begin bid vir die genade om dit wat jy doen, al is dit miskien nie jou eerste keuse nie, dankbaar as ʼn gawe uit die hand van die Here te ontvang en dit te koester.
ToekomsVenster: Hy weet beter
God is steeds in beheer. Die sekuriteit wat Hy gee is meer as wat die teenswoordige ons kan bied.
ToekomsVenster: Om jammer te sê is die regte antwoord
Hoe lyk dit met die “jammers” in jou lewe? Wees haastig om jammer te sê.