Die polisie ondersoek die omstandighede wat tot die ongeluk gelei het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "toeris"
SA-vulstasie besorg handsak terug aan Belgiese toeris
Toe Michèle Simonis, wat saam met haar gesin met vakansie in Suid-Afrika was, besef sy het haar handsak by die vulstasie vergeet, was hulle reeds 200 km weg daarvandaan en het sy geglo sy gaan dié sak nie weer sien nie.
Olifant trap toeris dood
Die toeris het uit die voertuig geklim om ’n foto van naby te neem toe die dier storm.
Toeris wat foto’s neem deur seekoei doodgebyt
Die styging in damvlakke dra glo by tot ʼn toename in seekoeiaanvalle aangesien die diere nader aan hotelle en plase moet beweeg vir voldoende weiding.
Toeris aangeval, beroof, 9 keer gesteek
Paramedici het die man behandel vir steekwonde aan sy bors en kop.
Duitse toeris val ver
ʼn 28-jarige toeris van Duitsland is baie ernstig beseer toe hy Dinsdagmiddag van ʼn wandelplank op die strand by Port Elizabeth geval het.
Toeris se liggaam op Tafelberg gevind
Die liggaam van ʼn Japannese toeris is Donderdagoggend op Tafelberg in Kaapstad opgespoor.
Vermiste toeris gevind
‘n Amerikaanse toeris wat Maandag in die Cederberge in die Wes-Kaap vermis geraak het, is Woensdagoggend gevind.
Vermeende toeris sterf in sweeftuig-ongeluk
‘n Man wat vermoedelik ʼn toeris van Noorweë is, is Maandag dood in ʼn sweeftuig-ongeluk by die Tempe-lughawe in Bloemfontein. Volgens Luyanda Majija, ʼn woordvoerder…
Toeris beland in water nadat Facebook haar aandag aftrek
ʼn Reddingspan is ontbied nadat ʼn toeris in Australië van ʼn kaai afgeval het omdat Facebook op haar selfoon haar aandag afgetrek het, het owerhede Woensdag gesê.
Man val op berg, sleep homself na veiligheid
‘n Duitse toeris is Sondag van ‘n berg in Nieu-Seeland gered nadat hy naby aan die bokant van die Te Heu Heu-vallei gegly en geval het.
Twee vermiste toeriste veilig opgespoor
Die twee toeriste wat Vrydagaand in Plettenbergbaai naby Natures Valley vermis geraak het, is Saterdagoggend veilig opgespoor, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) Saterdag gesê.
Toeris met helikopter van Tafelberg gered
‘n Toeris van Amerika is Donderdagoggend met ‘n helikopter van Tafelberg gered nadat sy tydens ‘n staptog verdwaal het.