Andrew Borys en sy vriend, Sung Woo Baek van BBsDoingNothing doen ongelooflike toertjies in hierdie video met tafeltennisballetjies.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "toertjies"
Video: Slimste hond help huis skoonmaak
Jesse, ʼn Jack Russell is moontlik een van die slimste honde. Heather, sy eienaar, het hom geleer om allerhande huishoudelike take te verrig.