“Dit is verskriklik lekker om weer ondersteuners in die stadion te hê en die spelers ervaar die skare se geesdrif as aansteeklik. Rugby is immers ’n toeskouersport.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Toeskouers"
O, om ’n sporttoeskouer in Nieu-Seeland te wees
“Die krieketstadion was volgepak, daar was ongelooflik baie mense by die Amerikasbeker, terwyl daar tussen 12 000 en 15 000 mense op ’n slag ’n rugbywedstryd bywoon,” sê Gert Ferreira, ’n oudinwoner van Pretoria.