“Hy staan steeds sterk soos julle kan sien. Hy betaal sy regsonkoste en gaan voort met sy verdediging.”
Alles vir die sleutelwoord "Tom Moyane"
Podlitiek: Belasting, benaming en bewaring
In hierdie episode gesels Daniël, Paul en Hermann oor Grahamstad se voorgestelde naamsverandering, die kommissie van ondersoek na die situasie by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en word daar ’n argument gemaak vir die bewaring van wild deur kommersiële jag.
Moyane wil nou Ramaphosa vra om SAID-ondersoek op te skort
Tom Moyane, geskorste hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), se regsverteenwoordiger het gesê hulle sal pres. Cyril Ramaphosa nader om die kommissie van ondersoek oor die administrasie van die SAID op te skort.
Regter sê oor versoek dat SAID-ondersoek gestaak word
Die regter het Tom Moyane, geskorste hoof van die Inkomstediens, se regsverteenwoordiger se vertoë as ʼn “skande” bestempel.
Geskorste taksbaas glo eers skotvry oor aanrandingsklag
ʼn 17-jarige meisie beweer Moyane het haar grond toe geduik en teen die kop geskop.
Geskorste taksbaas rand glo tienermeisie aan
Tom Moyane, geskorste kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), word nou ook van aanranding beskuldig.
Nuwe voorsitter vir Moyane-verhoor aangestel
Pres. Cyril Ramaphosa het besluit om ʼn nuwe voorsittende beampte aan te stel in die tugverhoor teen Tom Moyane, die geskorste kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID).