Debuutproduksies deur teaterlegendes soos Nicola Hanekom, Phillip Rademeyer, Lizz Meiring en Marthinus Basson word vanjaar op die KKNK aangebied.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "toneel"
Jongspan kan nou ook hul slag op verhoog wys
Tot onlangs was die ATKV-Tienertoneel eksklusief vir hoërskoolleerders, maar met die splinternuwe ATKV-Tjokkertoneel gaan laerskoolleerders ook nou die planke warm speel.
[Resensie] ‘Winterboom’
Aanneming, liefde, die dood en verlange is alles temas wat in Winterboom aangeraak word.
Kry jou dosis teater met die ATKV-Tienertoneel
Die Potchefstroom-streeksfees van ATKV-Tienertoneel word vanjaar van 1 tot 6 Augustus by die Sanlam-ouditorium in dié dorp aangebied en teaterliefhebbers kan ʼn hele rits verhoogproduksies gratis gaan kyk.
Bloemhof kraai koning in tienertoneelkompetisie
Die Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch is die nasionale wenner van die 51ste ATKV-Tienertoneelkompetisie met die produksie Vyf: ’n dokumentêr. Dié aankondiging is verlede week gemaak op die Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom.
Tiener-toneel lewer beste van die bestes
Die Nasionale Toneelspel-kompetisie vir hoërskoolleerders (geborg deur kykNET) het nie net nodige blootstelling aan dié bedryf gegee nie, maar ook leerders se vaardighede getoets.
Bloulig-brigade versper glo nooddienste se toegang tot gru-ongelukstoneel
ʼn Bloulig-brigade het Woensdag glo aan die verkeerde kant van die N4-hoofweg gery en veroorsaak dat nooddienste langer geneem het om ʼn gru-ongelukstoneel te bereik.
“Geen toneellesse vir Oscar,” sê familie
Oscar Pistorius se familiewoordvoerder het Maandag ten sterkste ontken dat hy toneelspelklasse ter voorbereiding vir sy moordverhoor geneem het.