Die liggaam van ʼn vermeende rower is by die bouperseel van die Tongaat-winkelsentrum, wat in November ineengestort het, opgespoor
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tongaat-winkelsentrum"
Munisipaliteit wil winkeleienaar dagvaar
Die eThekwini-munisipaliteit wil Ravi Jagadasan, wie se maatskappy die Tongaat-winkelsentrum gebou het wat verlede maand ineengestort het, dagvaar vir minagting van die hof, het The Star Donderdag berig.
Tongaat-winkelsentrum: Vermiste persoon onder puin opgespoor
Die liggaam van ‘n 51-jarige man is Saterdag onder die puin van die Tongaat-winkelsentrum, wat Dinsdag ineengestort het, opgespoor.
Tongaat-winkelsentrum moontlik gesloop
Die munisipaliteit in eThekwini oorweeg om ʼn ontwikkelaar te dwing om die onwettige winkelsentrum, wat Dinsdag gedeeltelik ineengestort het, te sloop.
Nog een vermis ná winkelsentrum ineenstort
Een persoon word steeds vermis ná ʼn winkelsentrum in Tongaat, KwaZulu-Natal, wat nog in aanbou was, Dinsdag ineengestort het.
Glo geen goedgekeurde bouplanne vir Tongaat-winkelsentrum
Daar was glo geen goedgekeurde bouplanne vir die winkelsentrum in Tongaat, KwaZulu-Natal, wat Dinsdag ineengestort het nie.
Ondersoek aan die gang ná winkelsentrum ineenstort
ʼn Saak van strafbare manslag is aanhangig gemaak nadat ʼn winkelsentrum, wat nog in aanbou is, Dinsdagmiddag in KwaZulu-Natal ineengestort het.
Foto’s: 50 werkers moontlik in winkelsentrum vasgekeer
Sowat 50 werkers is moontlik onder puin vasgekeer nadat die dak van ʼn winkelsentrum in Tongaat, noord van Durban, Dinsdag ineengestort het.