Tony Leon het Woensdag die Kaapse Persklub toegespreek oor sy nuwe boek “Future Tense: Reflections on my troubled land”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tony Leon"
DA – Nóg ʼn mosie van wantroue aan vooraand van verkiesing
Aan die vooraand van ʼn potensieel verdelende interne verkiesing vir die DA is ʼn interne mosie van wantroue in ʼn leiersfiguur van die party net-net afgeweer deurdat dit verbied is. Dit terwyl ʼn paneel wat die DA se toekomsopsies moet ondersoek, aanbeveel het dat partyleier Mmusi Maimane bedank.
Wes-Kaap: Droogtekontrak ‘moreel korrup’
“Tony Leon en ʼn voormalige werknemer van die stad word ʼn halfmiljoen rand betaal om vir Kapenaars te vertel dat dit nie reën nie.”
‘Boer maak ʼn plan’ sal SA vorentoe neem, sê Tony Leon
Suid-Afrikaners is taai – dis ʼn eienskap wat uiteindelik tot die sukses van die land sal bydra. Só sê Tony Leon, voormalige leier van die DA, wat as gasspreker opgetree het by Solidariteit se nasionale kongres op 18 Mei.