Die polisie van die Vrystaat het Vrydag gesê niemand is nog in hegtenis geneem vir die moord op Tony Texeira nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tony Texeira"
R10 000 beloning vir vermiste Welkom-man
ʼn Beloning van R10 000 is uitgeloof vir inligting wat daartoe kan lei dat die 47-jarige Tony Texeira van Welkom, opgespoor kan word.