Dié nuwe kletsrymer se eerste enkelsnit was die afgelope week die derde meeste afgelaaide snit op digitale platforms.
Alles vir die sleutelwoord "Top 20"
“Jou huis” maak hom tuis in no.1-posisie op Top-20
Elvis Blue en Theuns Jordaan se nuwe enkelsnit, “Jou huis”, het die nostalgie behoorlik by Afrikaanse musiekliefhebbers laat opvlam en nou het dié treffer ook die res uitgestof om vandeesweek bo-aan Maroela Media se Afrikaanse Top-20 te pryk.
Elandré kraai weer koning op Top-20
Een ding is seker: Elandré se dae as “kleindorpiedromer” is verby. Dié talentvolle kunstenaar is besig om opslae in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf te maak.
Dewald, Elandré wedywer vir 1ste plek op Afrikaanse Top-20
Juan Boucher neem vandeesweek die no. 10-posisie in met sy enkelsnit, “Want jy weet”.
Elvis, Theuns betree Afrikaanse Top-20 met duet
Dit is ook Elvis Blue se eerste enkelsnit in sy jongste album – ook met die titel ‘Jou huis’.
‘Musiek soos grond’ betree die Afrikaanse Top-20
“Lugballon” betree die treffersparade op nommer 20.
Dewald Wasserfall veroorsaak ‘Elektrisiteit’ op Afrikaanse Top-20
Dié lied is ook op sy jongste album wat einde Mei uitgereik word.
Demi Lee kraai weer koning op Afrikaanse Top-20
Demi Lee Moore neem vandeesweek weer die no. 1-posisie in nadat sy skoonskip gemaak het by vanjaar se Ghoema-musiektoekennings.
Spoegwolf maak dubbele verskyning op Afrikaanse Top-20
Die gewilde Suid-Afrikaanse rockgroep Spoegwolf het pas sy jongste enkelsnit en musiekvideo, “Storm”, bekendgestel.
Robbie Wessels se Lambie-liedjie betree Afrikaanse Top-20
Die musiekvideo vir dié snit het al bykans 106 000 trefslae op YouTube.
‘Ballade’-aktrise betree Afrikaanse Top-20 met eerste enkelsnit
Vandeesweek maak sy haar debuut op die Maroela Media Afrikaanse Top-20 met haar eerste enkelsnit, “17 shots”.
Elandré terug op Afrikaanse Top-20
Elandré is weer terug op die radiospeellyste met sy splinternuwe enkelsnit, “Vuur op die water”.
Corlea betree Afrikaanse Top-20 ná omstredenheid
Die sangeres het onlangs die tonge laat klap toe sy ʼn foto op sosiale media gedeel het waarop dit blyk dat sy aangerand is.
4 Werke laat vonke spat op Afrikaanse Top-20
Dié Afrikaanse supergroep bestaan uit Elizma Theron, Nicholis Louw, Liezel Pieters en Ray Dylan. Die musiekvideo vir “Bietjie meer van jou” het binne ʼn week reeds meer as 14 500 trefslae op YouTube gekry.
Demi Lee onttroon Jo op Afrikaanse Top-20
Spoegwolf betree ook die top-tien-liedjielys dié week met hul jongste enkelsnit, “Blou”.
Spoegwolf maak buiging op treffersparade
Spoegwolf se jongste album, ‘Koma’, het onlangs die eerste Afrikaanse album geword om die no. 1-posisie op die Apple Music-albumtreffersparade in te neem.
Nóg ʼn Jo Black-enkelsnit betree die Afrikaanse Top-20
Hy behou ook die no. 1-posisie vir die vyfde week met “Voel jy die genade”. Refentse en Tarryn Lamb spog ook elkeen met meer as een snit op dié treffersparade.
Jo Black voel steeds die genade op die Afrikaanse Top-20
Jo Black behou die nommer een posisie vir die vierde agtereenvolgende week met “Voel jy die genade”.
Arno Jordaan verklaar oorlog op die Afrikaanse Top-20
Arno het die afgelope week sy jongste enkelsnit, “Derde wêreldoorlog”, bekendgestel.
Jo Black kraai steeds koning op Top-20
In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar vier snitte wat styg, nege wat daal en sewe wat onveranderd bly.