Irene-Louise verloor egter haar plek in die no. 1-posisie met “Tekkies brand” en val een plek terug na no. 2.
Alles vir die sleutelwoord "Top 20"
Die Heuwels, Spoegwolf woeker op Top-20
Elvis Blue se “Goud in die vuur” klim ook vandeesweek enkele plekke.
Elvis Blue se goue stem weer op Top-20
Elvis Blue, Kurt Darren en Die Heuwels Fantasties saam met Spoegwolf betree weer vandeesweek die Top-20 met nuwe enkelsnitte.
Riaan Benadé steek Irene-Louise verby op Top-20
Irene-Louise van Wyk verloor vandeesweek haar no. 1-posisie.
Dubbeldoor vir Riaan Benadé, Reën op Top-20
Irene-Louise van Wyk se “Tekkies brand” is steeds vuur en vlam in die no. 1-posisie.
Brendan kies geloof bo vrees op Top-20
Sy jongste enkelsnit, “Die wolf”, betree vandeesweek se Top-20 in die 11de posisie.
Ricus, Martin terug op die Top-20
Irene-Louise van Wyk neem weer die 1ste posisie in met “Tekkies brand”.
Tasché kraai koning op Top-20
Irene-Louise is vandeesweek in die derde plek met “Tekkies brand”.
Top-20: Luister na Franja, Christia se nuwe musiek
Christia Visser en Franja du Plessis se nuwe musiek betree die week se Top-20.
Irene-Louise, Riaan Benadé en Tasché kuier boaan Top-20
Irene-Louise van Wyk kraai steeds koning op dié week se Top-20.
Neil Somers, Spoegwolf terug in Top-20
Somers se nuwe enkelsnit, “Jy is water”, is pas bekendgestel.
Irene-Louise klou aan haar posisie in Top-20
Tasché se “Baby, ek bly” maak vandeesweek sy toetrede tot die treffersparade.
Steve, Touch of Class terug op Top-20
Kurt Darren is ook terug in die Top-20 met sy nuwe liedjie.
Vuurwarm danssnit kraai koning op Top-20
Appel se “Dina” word vir die eerste keer in weke op die Maroela Media Afrikaanse Top-20 onttroon.
Irene-Louise op Appel se hakke op Top-20
Elvis Blue se nuwe liedjie, “Meer as genoeg”, het ook sy weg tot die top-20 gemaak.
Irene-Louise klim vinnig op Top-20; Steve sing saam oor pa se hart
Appel bly vir eers bankvas in die no. 1-posisie met “Dina”.
Jonges woeker op Top-20
Irene-Louise van Wyk en Rooksein blaas vandeesweek nuwe lewe in die Top-20.
Top-20 trek nuwe baadjie aan
Vandeesweek trek die Maroela Media Afrikaanse Top-20 ʼn nuwe baadjie aan.
Appel, Riaan Benadé wedywer om kroon op top-20
“Vat ’n bietjie” se musiekvideo is sowat drie weke gelede uitgereik en het reeds byna 215 000 kykbeurte op YouTube.
Christia Visser terug op die Top-20
Appel bly in die no. 1-posisie met “Hier sal jy boer”.