Die man is in aanhouding en sal na verwagting Dinsdag in die Eshowe-landdroshof verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "In die nuus"
MK vermoed gemene spel met Zuma-ongeluk
Die MK-party voer aan gemene spel was betrokke in die padongeluk Donderdagaand waarby voormalige president Jacob Zuma en sy lyfwagte betrokke was.
Jy gaan jou sak moet skud vir duurder elektrisiteit
Mense wat regstreeks elektrisiteit by Eskom koop, sal van Maandag af meer moet betaal.
45 sterf in Limpopo-busongeluk
Slegs een kind, ʼn agtjarige, het die ongeluk oorleef.
Gedig: Golgota
“Die vroue roep in duisternis en treur. Die aarde beef… Die tempelvoorhang skeur.” Lees WEG Louw se gedig “Golgota” ter viering van Paasfees.
Ligte skudding in Kaapstad bevestig
Die Raad vir Geowetenskappe (RGW) bevestig dat ʼn ligte skudding Woensdagmiddag om 17:37 in Kaapstad plaasgevind het.
Stem en wen: Maroela se Somerbruid 2024
Stem vir jou gunsteling uit ons top-10 finaliste vir Maroela se Somerbruid en staan die kans om ‘n Miekeraai-geskenkbewys te wen!
Só vorder energie-aksieplan
Die energie-aksieplan moet die felheid en gereeldheid van beurtkrag in die korttermyn verminder en energiesekerheid oor die langtermyn behaal.
D-dag vir e-tol breek eindelik aan
Die minister van vervoer het die langverwagte kennisgewing in die ‘Staatskoerant’ gepubliseer.
Wetteloosheid op paaie dié Paasnaweek nie geduld
Die aantal voertuie op paaie sal na verwagting teen Donderdagmiddag op verskeie van die land se hoofroetes begin toeneem. Die owerhede pleit by motoriste om by die padreëls te hou en hul deel te doen om padsterftes te help verminder.
Banke lag, maar middelklas huil
Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde sê hoë rentekoerse verskuif die rykdom van die armes na die rykes.
Down-sindroom-tennisster ryg goud vir SA in
Die toekoms is nog ‘duister’, maar Clari wil in die nabye toekoms Suid-Afrika by ʼn Olimpiese Spele verteenwoordig.
Onteiening ‘kortsigtige’ besluit wat ‘armoede, hartseer’ skep
Die organisasie sê hy betreur die besluit om die omstrede Wetsontwerp op Onteiening in die Nasionale Vergadering deur te voer en sê alles moontlik moet nou gedoen word om dit buite die parlement te beveg.
Omstrede Bela al hoe nader: 8 provinsies steun wetsontwerp
“Duidelik stel agt van die nege provinsies se owerhede nie belang in die gegronde besware van die publiek of die risiko van duur regsaksies nie. Nog minder slaan hulle ag op die gevare wat dit vir die uitbouing van gehalte onderrig in die land inhou.”
Onteieningswet nou by Ramaphosa vir bekragtiging
Die ANC se besluit om die onteieningswetsontwerp finaal goed te keur voorspel rampspoed vir Suid-Afrika.
Hoë inflasie bring nóg droewe dae
“Die gemiddelde salaris in die land verhoog nie teen dieselfde koers nie en is dus nie genoeg om inflasie teen te werk nie, dus raak Suid-Afrikaners al hoe armer.”
ANC pak MK-party oor gebruik van logo
Volgens die ANC se regspan is daar “oorweldigend baie getuies” wat die MK-party se onregmatige misbruik van die oorspronklike MK-logo bewys.
MRK mag appelleer teen Malema-uitspraak
In die uitlatings wat hier ter sprake is, het Malema onder meer gesê: “We are not calling for the slaughtering of white people, at least for now.”
Rentekoers onveranderd
Die sentrale bank is vol moed dat inflasie vorentoe weer by 4,5% gaan draai.
Só word Westdene-busramp 39 jaar later nog onthou
“My eerste gewaarwording was kinders by die wal wat te hoog is om uit te kom. Sommige van hulle het verbete vasgeklou aan hul tasse. Ek het besef dat hulle in die pandemonium om uit te kom mekaar gaan verdrink.”