“Die meerderheid mense wat nog altyd vir die ANC gestem het, sien die ANC steeds as die enigste voertuig vir die transformasieproses in die land, om dit te konsolideer en beter te maak.”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Jhb-tragedie: DNS-toetse sal slagoffers help uitken
Die dodetal van ’n brand wat ’n Johannesburgse gebou in Marshalltown verswelg het, het tot 76 gestyg.
Die lekker én die sleg: Dít moet jy weet voor jy emigreer
’n Terapeut sê dit is uiters belangrik dat Suid-Afrikaanse emigrante én hul geliefdes hulle emosioneel voorberei op die emosies wat voor én na daardie vlug na elders soms die oorhand kan kry.
Twee dood toe vragmotor in ongelukstoneel inploeg
‘n Polisiebeampte en ’n operateur van ’n insleepdiens het tydens dié sekondêre ongeluk omgekom terwyl ons paramedikus ernstige beserings opgedoen het en na die hospitaal gehaas is.
ANC-EFF-koalisie ‘sal SA se ondergang beteken’ – opname
Kiesers in die Wes-Kaap is egter ook nie heeltemal oortuig daarvan dat die DA al die land se probleme kan oplos nie.
Mafe betwis psigiatriese verslae
Zandile Mafe is verward oor waarom daar gesê word dat hy nie in staat is om hofprosedures te volg en te begryp nie.
Video: Louis Trichardt-transitorowers vermoedelik agter reeks rooftogte
Met die polisie se aankoms op die toneel, het die rowers nie oorgegee nie, maar op die polisie begin skiet. Die polisie het teruggeskiet en ’n skietgeveg het uitgebreek.
Video: Gauteng-spesialiste bou eie hospitaal
Nie minder nie as 36 top- mediese spesialiste het hul eie geld gebruik om ʼn private chirurgiese hospitaal in Johannesburg te bou. En dit alles vir hul pasiënte.
Louis Trichardt-skietery: Klomp plofstof, aanvalsgewere teruggekry
Volgens die polisie se inligting het beamptes op die bende toegeslaan toe hulle by ’n huis die transitorooftog beplan het.
Strafregtelike klagte teen EFF ná Tshwane-kabaal
Videobewyse van die voorval is by die polisie ingedien, wat wys hoe DA-raadslede deur lede geklee in EFF-hemde geslaan, geskop en geslaan word, asook met voorwerpe gegooi word.
Polisie skiet 18 verdagtes in Limpopo dood
Altesaam 18 verdagtes is Vrydagmiddag in Makhado (Louis Trichardt) in Limpopo tydens ’n skietgeveg met die polisie doodgeskiet.
Solidariteit ‘swaai só digitale beroepsdeure oop na die toekoms’
Solidariteit swaai vandag die digitale deure na die toekoms wawyd oop met die bekendstelling van sy splinternuwe Afrikaanse aanlyn netwerkplatform wat op opleiding en werk fokus.
Brand in Jhb ‘apartheid se skuld’
Lindiwe Zulu, minister van maatskaplike ontwikkeling, sê apartheid moet die skuld kry vir die brand by ʼn Johannesburgse gebou wat die lewe van minstens 74 mense geëis het.
Skerpste petrolprysstyging in maande verwag
Die verwagte stygings word grootliks gedryf deur internasionale oliepryse wat gestyg het as gevolg van lae vraag en verlaagde uitset.
Staat sal inligting oor Covid-19-kontrakte bekend maak
Die departement van gesondheid onderneem om nie later nie as 29 September die res (deel 2) van die dokumente aan die organisasie beskikbaar te maak.
Regering kan nie onskuldig pleit oor Jhb-tragedie
“Ek waarsku die Stad Johannesburg al vir meer as drie jaar oor die gevare wat gekaapte geboue vir die mense inhou wat daarin woon.”
Dubbelmoord by sorgsentrum in PE ondersoek
Riaan van Aswegen (53), mede-eienaar van die Arbeidsvreugde-sentrum in Riverside-rylaan en ook ʼn afgetrede polisieman, en ’n inwoner (55) is tydens die rooftog doodgeskiet.
Jhb-tragedie ‘wekroep oor behuising’ – Ramaphosa
Die brand word as een van die dodelikste enige plek ter wêreld die afgelope jaar bestempel.
‘Nee’ vir doodstraf; ‘ja’ vir nuwe Skerpioene – ActionSA
“Ná ʼn robuuste debat met die senaat na aanleiding van ActionSA se kundig geleide beleidsproses, is ek oortuig deur die bewyse dat die Suid-Afrikaanse strafregstelsel nie vertrou moet word om te bepaal wie leef en wie sterf nie.” – Herman Mashaba
Kabinet: ‘Gʼn ruimte vir Wes-Kaap om af te stig’
“Die kabinet het opgemerk dat hierdie konsepwetsontwerp ’n poging is om terug te keer na die Demokratiese Party [voorloper van die Demokratiese Alliansie] se verkose federale benadering wat poog om ’n verenigde en inklusiewe Suid-Afrika te ondermyn.”