Vanjaar se gewildste boer kom van Ottosdal in Noordwes.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Rentekoers gaan weer SA’ners se skuldsakke skud
“Dit beteken dat dit selfs nog duurder sal wees om skuld af te betaal in ʼn tyd waar die land reeds wankel in ʼn lewenskostekrisis.”
Beurtkrag dek tafel vir nóg ʼn rentekoersverhoging
Boonop voorspel die Reserwebank ʼn skamele 0,3%-groei vir die bruto binnelandse produk (BBP).
Moontlik slegte nuus oor petrolprys
ʼn Moontlike rentekoersverhoging, ʼn styging in kragtariewe en nou ook ʼn moontlike styging in die prys van brandstof voorspel taai tye vir Suid-Afrikaanse verbruikers.
Kip Moore op pad na Jakarandastad
“Ons kan nie wag om julle te sien nie, ons is oorbluf deur jul ondersteuning.”
Boer glo met asbak, biltongsnyer aangerand
Die aanvaller (50) is ʼn dag later in hegtenis geneem danksy inwoners wat die aanvaller met ʼn bebloede denimbroek langs die pad gewaar het.
Minder kwaai rentekoersverhoging dalk op hande
Die meeste ekonome verwag weer ʼn rentekoersverhoging, maar daar is ook hoop dat daar later vanjaar ʼn draaipunt in die vlaag stygings bereik sal word.
SA sit in donker terwyl Eskom karring met rasteikens – Solidariteit
“Eskom behoort nou net op een ding te fokus – en dit is nie ras nie, maar krag. Suid-Afrikaners benodig nie rasseteikens nie, maar lig in hul huise en krag vir hul besighede,” sê Dirk Hermann.
‘Niks fout’ met Vanderkloof-kragsentrale
ʼn Video van ʼn vol Vanderkloof-dam langs ʼn oënskynlik “stil” hidro-elektriese kragsentrale van Eskom het groot bespiegeling onder sosialemediagebruikers ontketen.
Hlaudi se appèl teen miljoene slaag nie
“Die bevel het die weg gebaan vir die Spesiale Ondersoekeenheid om verdere finansiële verliese wat die SAUK gely het weens onwettige en ongeldige besluite te verhaal.”
Fase 4 en 5 vir res van week
Fase 5 sal Donderdagoggend om 05:00 inskop en tot Saterdag om 05:00 voortduur.
Tshwane wil kragskuld betaal (maar Eskom verwerp sy voorstelle)
Die Tshwane-metroraad sê sy finansiële span betrek Eskom deurentyd oor ʼn betalingsplan om sy agterstallige kragskuld van R1,4 miljard te vereffen.
Foto’s: Betogers vaar strate in oor beurtkrag
Soos ʼn see van blou het honderde DA-lede Woensdag die strate van Johannesburg ingevaar en na die hoofkantoor van die ANC opgeruk om teen die voortdurende beurtkrag te betoog.
Video: Emfuleni-raadsaal geplunder oor onbetaalde salarisse
“Staaltafels, stoele en spieëls is in stukke gebreek en ysternaamplaatjies vernietig. Die deure van die raadsaal wat sowat 80 jaar oud is, is uit hul skarniere gebreek.”
Dele van Randfontein al byna drie weke droog, donker
Inwoners moet boonop nog twee weke lank wag op ʼn tydelik kragoplossing, terwyl dit sowat vier maande sal neem om die verwoeste kragstasies in die gebied te herstel.
Beeldmateriaal wys glo hoe sakeman vrou aanrand
Die egpaar se kind het probeer om haar ma te beskerm terwyl die man die vrou oënskynlik in hul bed aanrand.
Matrieksertifikaat beslis nog iets werd
Skoolverlaters wat nié met matriekvrystelling geslaag het nie, het nou ’n reeks opsies, sê onderwyskenners.
‘Anzél in die Boland’ word ma
“Ons het dit nie beplan nie, maar dit is die grootste geskenk.”
Ndlovu-koor roer Stevie Nicks se hartsnare
“NS: Kan ek in julle koor wees?” het die sanger op sosiale media gevra.
Tshwane se kragskuld knou Eskom
“Eskom het nie die finansiële vermoë om die metroraad se bedrywighede te finansier nie en het ’n beroep op die raad gedoen om sy elektrisiteitsrekening te betaal.”