“Onder die omstandighede moet die kinders aanhou oefen, want daar is baie op die spel vir hulle.”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Bavuma praat oor veilingdwarsklap
“Ek sal jok as ek sê dat ek nie teleurgesteld voel nie.”
‘Nog geen datum’ vir operasie vir Vernon Koekemoer
Booyse sou Donderdag ʼn vierde operasie ondergaan het in die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg, maar wag nog vir ʼn bed voordat hy oorgeplaas kan word.
Bekende in motorkringe vermoor
Chad Wentzel is glo deur ʼn werknemer in sy eie werkswinkel aangeval.
Inflasie effe laer, maar verbruikers kou klippe
Tog is die inflasiekoers steeds naby die hoogste wat dit in 13 jaar was.
Beurtkrag kan lei tot kostekorte, selfs nog hoër pryse
Die landboubedryf het verlede jaar meer as R9 miljard vir krag opgedok – dis meer as 7% van die ganse verbruik – en die kragkrisis hou ʼn geweldige gevaar vir produsente in.
Manuel Escorcio in waakeenheid
Die 72-jarige Escorcio het oor die naweek ʼn terugslag met sy gesondheid beleef.
Nuwe burgemeester vir Nelson Mandelabaai
’n Bittere leierskaptwis tussen die DA en ANC woed reeds etlike jare in dié munisipaliteit.
Skerp styging in kinkhoes-gevalle
Altesaam 77% van die 147 gevalle wat tussen Julie en September aangemeld is, was kinders jonger as vyf jaar.
Polisietender: ‘Ondersoek ander hoës ook’
Sakemanne en ʼn aantal voormalige senior polisiebeamptes, onder wie ʼn voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris, het Woensdag in die hof verskyn vir hul beweerde betrokkenheid by ʼn bedrogspul van sowat R54 miljoen.
Spesiaal vir Maroela-lesers: Smul dié Braaidag aan ʼn Karoo-lamtjop
Met hierdie inisiatief wil ons vir Maroela-lesers die geleentheid gee om direk by van ons land se uitgesoekte boere lamsvleis te kan koop. Sodoende kan die boere ʼn paar rand ekstra in die sak kry, terwyl Maroela-lesers aan topgehalte lamsvleis kan smul.
BLF-lid sê ‘jammer’ ná haatspraak-uitspraak
Zwelakhe Dubasi het in ʼn kort brief om verskoning aan die MRK en gesinne van die slagoffers van die Hoërskool Driehoek-tragedie gevra.
Valke slaan toe op Potch-egpaar
Ben Otto word deur 100 aanklagte van bedrog en geldwassery in die gesig gestaar.
Khomotso Phahlane en ander in hof oor R54 miljoen-tender
“Bronne onthul dat die betogings in Oktober 2015 begin het en dit is verregaande om teen Desember 2016 aan te voer dit is ʼn noodgeval.”
Betogings oor vrou se dood in aanhouding eis reeds agt
Betogings duur al vyf dae lank met talle Iranse vroue wat hul hidjab-kopdoeke uit verset voor juigende skares mans en vroue aan die brand steek.
Kaapstad begin met planne om beurtkrag die hoof te bied
Die aanleg sal die eerste van sy soort wees wat aan die provinsie se kragnetwerk gekoppel word.
Eskom-tariefverhoging ‘immoreel’, ‘uit voeling’
“Nersa het ʼn plig om te verseker dat Eskom nie beloon word om Suid-Afrikaners in die donker te hou nie.”
Video: Vuiste klap amper oor kennisgewingbord in Upington
ʼn AfriForum-werknemer en kantoorbestuurder van die Dawid Kruiper-munisipaliteit het in ʼn hewige stryery betrokke geraak.
Meer as 200 walvisse spoel op strand uit
Die jongste stranding volg sowat twee jaar nadat byna 500 walvisse in dieselfde gebied in Australië uitgespoel en slegs 100 oorleef het.
Babanuus vir Daniëlla van Heerden
“Ek kan dit nie veel langer stil hou nie, hier is nou ’n merkbare magie!”