Dit lyk of daar weinig hoop is dat die openbare gesondheidsorgkrisis binnekort opgelos gaan word.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Wêreld reg om koningin Elizabeth II te groet
Brittanje se langsdienende monarg word Maandag begrawe. Miljoene mense sal na verwagting die begrafnis regstreeks volg.
Kragkrisis: Ramaphosa knip buitelandse besoeke kort
Pres. Cyril Ramaphosa is nie meer op pad na New York nie, maar op pad terug Suid-Afrika toe weens die kragkrisis.
Klagte kom teen De Vos oor ‘kinderporno op Twitter’
“Ons kan nie toelaat dat hierdie voorval ongesiens verbygaan en die presedent skep dat dit aanvaarbaar is nie.”
Vrou wag ná 8 jaar steeds vir ’n nier
Daar is tans sowat 2 780 mense op die waglys vir verskeie orgaanskenkings en -oorplantings, maar slegs 0,2% van Suid-Afrikaners is geregistreerde orgaanskenkers.
Eskom: Instandhoudingspanne werk onverpoosd
Die kragvoorsiener ly Sondag 15 630 MW onbeplande verliese aan kragopwekkingkapasiteit.
Geliefde Vernon Koekemoer veg om sy lewe
In 2008 het hy oornag ʼn sensasie op die internet geword ná ʼn foto van hom by ʼn musiekfees gedeel is. Nou is sy toekoms bedenklik.
Gevreesde reeksmoordenaar doen aansoek om parool
“Hy voldoen aan die klassieke profiel van ʼn reeksmoordenaar en sal weer moor wanneer die geleentheid hom voordoen – of hy in die tronk of buite is.”
Ashley se ma bly nou in Thailand
Die wete dat Lynn Blignaut haar dogter twee keer ’n week vir 15 minute kan sien, was genoeg om haar te oorreed om haar tasse te pak.
Paaie herstel, maar Umdloti se riool pla steeds
Die gewilde vakansiebestemming het erg deurgeloop onder die vloede vroeër vanjaar, maar het sedertdien skouer aan die wiel gesit om te verseker hy kan weer in Desember duisende besoekers verwelkom.
Fase 6-beurtkrag ingestel
Eskom het Sondagoggend fase 6-beurtkrag met onmiddellike effek ingestel.
Man sterf ná 454 dae in hospitaal
Kallie du Preez het twee verjaardae in die waakeenheid van ’n hospitaal deurgebring en 57 kg verloor voordat hy verlede week oorlede is.
Fase 5-beurtkrag ingestel
Vyf kragopwekkingseenhede het oornag onklaar geraak.
‘Jagersfontein kon ramp vryspring’
Kenners praat uit een mond: “Dié ramp kon verhoed gewees het.”
Jantjies sê jammer, maar ontken verhouding
“Ek het ongelukkig myself, my familie en die rugbyliefhebbers van die land in die steek gelaat. Ek is baie jammer oor my gedrag.”
Dodetal skerp opwaarts aangepas in Pongola-ongeluk
Die kinders is almal tussen vyf en twaalf jaar oud.
Talle kinders sterf in Pongola-ongeluk
ʼn Gru-ongeluk tussen ʼn bakkie en ʼn vragmotor het Vrydag talle kinders se lewens geëis.
Daniel Hugo, Rudie van Rensburg wen ATKV-Woordveertjies
Dié groep spog nou ook met ʼn ATKV-Woordveertjie.
Vlak 4 geld nog dae lank
Eskom sal Sondag ’n vooruitsig op die komende week verskaf.
Teffo nie meer advokaat – hof
Die Pretoriase hooggeregshof het ’n kort ruk gelede beslis dat Malesela Teffo van die rol geskrap moet word.