Die man is glo afgetrek nadat hy ʼn verkeerswet verontagsaam het.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Vermiste meisie 28 uur in motorwrak vasgekeer
Die 19-jarige Selanna Giselle Biggs is Saterdag as vermis aangemeld.
Twee dood toe vragmotors op N3 bots
In ’n ander ongeluk naby Potchefstroom is ʼn vrou dood en 18 mense, onder wie kinders, beseer.
SA dokkie wen by Baftas
Nomadland was die groot wenner by vanjaar se Baftas.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Omstandighede bekyk ná vrou 10 verdiepings ver na dood val
Anele “Nellie” Tembe (22) was verloof aan die bekende kletsrymer Kiernan Forbes, beter bekend as AKA.
Bethlehem se museum: ‘Waar ons die toekoms van ons verlede verseker’
“Die Bethlehem-museum is ’n voorbeeld van hoe ’n museum bedryf kan word.”
Video: Hond red viervoetige maat uit swembad
Jessie het verbete probeer om haar maat Chucky te red. En sy sou nie rus tot klein Chucky weer op droë grond staan nie.
Polisiestasies skuld miljoene vir water, elektrisiteit
Onlangs moes die Kuilsrivier-polisiestasie se eenheid teen gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe gesluit word weens die opskort van sanitasiedienste omdat daar nie vir munisipale dienste betaal is nie, sê die DA.
Boer in rolstoel op KZN-plaas vermoor
Neil McKay se ma het Saterdagoggend op sy liggaam in die slaapkamer van die plaashuis afgekom. Haar seun se hande was vasgebind en hy is vermoedelik verwurg.
Span kenners van polisie ondersoek skietery op plaas
“Die polisie is oor die voorval ingelig en met hul aankoms daar het hulle die twee groepe en twee lewelose liggame aangetref.”
‘Ons het vrede,’ sê ma ná ongeluk verloofdes eis
“Ek het vroeg al vergewe en die saak in God se hande gelos. Ons mis hulle verskriklik en is nog baie hartseer, maar ons het besluit om aan die goeie herinneringe vas te hou.”
Prins Philip Saterdag gegroet
Die regering se inperkingsregulasies beperk roubeklaers tot net 30 mense by die begrafnis.
Tribunaal bevind Hlophe skuldig
“Gegrond op bogenoemde bevindings het die tribunaal eenparig tot die slotsom gekom dat regterpresident Hlophe skuldig is aan growwe wangedrag.”
Covid-19-statistieke: Meer as 1 200 nuwe infeksies
Aktiewe gevalle in Suid-Afrika is steeds sowat 21 000.
‘Gewraakte’ bieradvertensie mag weer uitgesaai word
Die ARB het aanvanklik die advertensie ondersoek nadat ʼn lid van die publiek, Aadila Agjee, gekla het dat dit aanstootlik is en mense verkleineer oor hul persoonlike voorkeure.
Agter elke (plek)naam
Het jy geweet? Arniston het jare lank as Waenhuiskrans bekendgestaan. Dit is ʼn seldsame geval van dubbelnamige goedkeuring in Suid-Afrika.
Jhb-kleuterskool gesluit ná seuntjie erg brand
Volgens die seuntjie se ma het die skool aangevoer die kind het self in die kookwater geklim, maar sy voete het glad nie gebrand nie.
Prins Philip: Die krag agter die kroon
Gaan prins Harry en sy vrou, Meghan, die begrafnis bywoon? Die bespiegeling daaroor het reeds begin.
Aangegryp deur ‘ware liefde’
Die foto het talle mense se hartsnare geroer.