Volgens Solidariteit skep die LUR deur sy uitlatings die indruk dat die regering geensins ag slaan op die uitkomste van die proses van openbare deelname wat tans aan die gang is nie.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Comair skort weer vlugte op
British Airways en Kulula.com in Suid-Afrika se vlerke is weer geknip. Dié keer in afwagting op nog finansiering.
Laer werkloosheidskoers verwelkom, maar …
Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) het Dinsdag onthul dat die werkloosheidsyfer in die eerste kwartaal van 2022 met 0,8% gedaal het en nou op 34,5% staan.
Seuns sterf in busongeluk ná hokkiewedstryd
Die ongeluk volg kort nadat die Dale College Boys’ High School twee van eerstespanrugbyspelers aan die dood moes afstaan.
Só lyk finale brandstofpryse
Die departement van minerale hulpbronne en energie het aangekondig dat 95-oktaan-petrol Dinsdag ná middernag met R2,33 per liter styg, terwyl motoriste R2,43 per liter meer…
Verwagte reuse-prysstyging vir eers omseil
Die nasionale tesourie en departement van minerale hulpbronne en energie het in ʼn verklaring aangekondig dat die heffing in Junie op R1,50 sal bly, maar van 7 Julie af na 75 sent daal.
Werkloosheidskoers daal effens
Te danke aan 370 000 nuwe poste wat in die eerste kwartaal van 2022 geskep is, het die werkloosheidsyfer met 0,8% gedaal.
Geen beurtkrag vanaand
Soos gewoonlik waarsku Eskom dat beurtkrag op kort kennisgewing ingestel kan word.
Net 30% van ‘plaasaanvallers’ vervolg
“Dit is nie aanvaarbaar nie.”
‘Ons bid vir genesing’ – kleuterskoolhoof ná fratsongeluk
“Marno slaap”, het een van die kleuters by die Athlone Junior Academy-kleuterskool glo aan ʼn juffrou gesê kort voor hy bewusteloos op ʼn glyplek aangetref is.
Jou kosmandjie nou nóg duurder
Stapelvoedselitems soos kookolie en selfs brood word al hoe duurder.
Swendelaars misbruik kleuter se tragedie vir eie gewin
“Elke sent wat hulle steel, kon vir sy behandeling gegaan het.”
Luister: Jeremy Loops wil weg baan vir SA kunstenaars in die buiteland
Die Engelse “Better Together”-sanger sê ook dat hy baie respek vir die Afrikaanse musiekbedryf het en gedwing word om die taal baas te raak nadat hy sy hart op ʼn Afrikaanse meisie verloor het.
Lesufi: ‘Skole mag nie ras, taal gebruik om uit te sluit’
Daar mag nie ’n enkele skool wees wat vir ’n sekere ras gereserveer word of ’n ras wat ’n sekere taal praat en alle ander kinders uitsluit nie.
Botswana-vervolgingsaak: Uitspraak voorbehou
“Die enigste afleiding wat gemaak kan word, is dat die Suid-Afrikaanse regering nié hierdie regshulp wil verskaf nie, omdat hulle sekere hooggeplaaste, politieke figure wil beskerm teen moontlike vervolging in Botswana.”
Sonskynkus nuwe speelgrond vir ‘Survivor SA’
“Survivor South Africa: Return of the Outcasts” beloof om die “warmste seisoen nóg” te wees.
Hoërskool Daniëlskuil ‘betreur’ voorval by rugbywedstryd
Hoërskool Daniëlskuil is nou met ʼn interne ondersoek besig aangesien leerders van dié skool glo by die beweerde aanranding van ʼn onderwyser betrokke was.
Ligte vanaand weer af
“Drie opwekkingseenhede sal na verwagting teen vanaand in diens gestel word, wat die druk effens sal verlig.”
Die liefde blom uiteindelik tussen Mila en Bennie
“Dis so ongelooflik lekker om te kan sê dat hy nou my mens is. Die vlinders, wat nog nooit vantevore daar was nie, het ontplof.”
Spogskole kanselleer sportdag oor ‘rassistiese uitlating’
Die betrokke leerder wat glo die uitlating gemaak het, is geskors, hangende ʼn formele dissiplinêre verhoor.