Die navorsing het ook bevind dat die helfte van die krokodil- en skilpadspesies bedreig word.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Gebarste pyp rede vir modderstorting in Simonstad
ʼn Gebarste pyp is glo die rede vir die modderstorting wat verkeer in hierdie Kaapse dorp ontwrig het.
Polisie werp lig op advokaat se inhegtenisneming in hof
Adv. Malesela Teffo is Donderdag kort nadat hy vier van die beskuldigdes in die opspraakwekkende Senzo Meyiwa-moordverhoor verdedig het, deur polisiebeamptes in die hof in hegtenis geneem.
Gedenkdiens dán vir Pedrie Wannenburg beplan
Intussen is Pedrie se agtjarige seun, Francois, wat erg in die ongeluk beseer is, reeds uit die hospitaal ontslaan en weer op die been.
Intercape-busse opnuut geteiken
In ʼn tydperk van 13 maande was daar meer as 150 aangetekende gewelddadige voorvalle, wat skietvoorvalle, brandstigtings en bestokings insluit, op Intercape-busse.
Tweede asem vir drawwer ná taxi-ongeluk
Ela Meiring (19) het met geesdrif verskeie marathons sedert haar ongeluk aangepak én gewen.
Polisie se maskerverskaffer skuldig aan hemelhoë pryse
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens moes sy hand diep in die sak steek toe hy inderhaas in 2020 sowat 500 000 gesigsmaskers vir sy lede moes kry.
Adam Barnard se familie vra vir gebed
Die sanger het in ʼn koma verval nadat sy toestand skielik versleg het.
Covid-19-statistieke: Sterftesyfer bly laag
Byna die helfte van die land se nuwe gevalle (44%) is in Gauteng aangemeld.
Boris Becker op pad tronk toe
Die voormalige Wimbledon-kampioen is vroeër vandeesmaand skuldig bevind op aanklagte wat verband hou met sy bankrotskap in 2017.
Man glo deur ‘verkeerspolisie’ geskiet, ontvoer
ʼn Lid van die Gautengse verkeerspolisie en een van sy makkers wat hom as ʼn lid voorgedoen het, het na bewering Vrydagoggend ʼn niksvermoedende motoris oorrompel.
Oktoberfest terug ná pandemie-hiatus
Die fees sal boonop “sonder voorwaardes of beperkings” aangebied word.
‘Staatskapers het ons baie skade berokken’ – Eskom
Die DA het egter min hoop dat iemand gaan boet vir die kaping van Suid-Afrika se nasionale kragvoorsiener.
Eend lei polisie na bejaarde se liggaam
“As ek vir daardie eend ʼn medalje kon gee, sou ek,” het sers. Mark Walker, polisiewoordvoerder, gesê.
Zuma ‘sentraal’ tot Guptas se kaping – Zondo-verslag
Luidens die verslag is oudpres. Jacob Zuma geïdentifiseer as iemand wie se karakter van so ʼn aard is as dat hy teen sy eie mense ingespan kon word om die Guptas se sakebelange te bevorder.
Advokaat in Meyiwa-saak se inhegtenisneming ‘verdag’
“Adv. Malesela Teffo se inhegtenisneming het die indruk geskep dat dit gedoen is om hom óf te verneder óf, erger nog, om hom te intimideer en te teister.”
Kate en William ná 11 jaar steeds ʼn koninklike droomspan
Hier is ʼn paar pragfoto’s uit die egpaar se 11 jaar lange huwelik.
Paasfees dalk die rede vir vroeër vyfde vlaag
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes het reeds ’n effense toename in hospitalisasies, veral wat private hospitale betref, opgemerk.
Stellenbosch-moord: ‘Bloedige hand mag nie erf’
Terwyl die strafsaak voortduur, het ʼn siviele hof bevind dat Zerenah Smit op ʼn oorwig van waarskynlikhede betrokke was by die moord op haar man.
Spoedkameras in Goudstad werk nie
Spoedvrate kom en gaan en die Stad Johannesburg se hande is afgekap omdat die spoedkameras nie werk nie.