“Suid-Afrika wil nie meer sit en wag op ʼn sogenaamde familievergadering om die jongste bevele van ʼn bevelsraad aan te hoor nie.”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Deacons se huiswerker kry stil-stil borgtog
Dié nuus het as ʼn groot skok vir die Deacons se familie gekom, aangesien hulle nie eens daarvan bewus was dat Mmako teen ʼn vorige besluit om haar borgtog te weier, geappelleer het nie.
Proteas se drome verpletter
Engeland, wat sy eerste drie wedstryde in die uitklopfase verloor het, het presteer toe dit saak gemaak het.
Namibiese boer van moord aangekla ná aanval
Marieta Wilhelm is moontlik in hegtenis geneem voordat die saak klaar ondersoek is en is tans met ernstige beserings in die tronk.
Bruce Willis roep loopbaan vaarwel
Willis se familie, ook sy vrou en eksvrou, het in ʼn gesamentlike verklaring sy toestand bekend gemaak.
NSFAS-dief se regspan wil appelleer
“Mani het nie die hof in haar vertroue geneem nie, aangesien sy geweier het om tydens die verhoor te getuig en gekies het om haar swygreg uit te oefen.”
SA onnie in Aus gevonnis vir kinderpornografie
’n Voormalige onderwyser en rugbyafrigter van Grey High School in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap, is in Australië skuldig bevind aan die besit van kinderpornografie en tot tronkstraf gevonnis.
Oekraïense grenswag vereer wat Russiese offisier vloek
Die wag is onlangs as deel van ʼn uitruiling van krygsgevangenes met Rusland vrygelaat nadat aanvanklik geglo is hy is dood.
Vrystaatse leeuboer sal nie vervolg word – staat
Pieter Swart was verlede jaar op sy plaas naby Kroonstad aangeval toe hy drie vermeende aanvallers uit beweerde selfverdediging doodgeskiet het.
Lasbrief vir oud-Eskom-hoë oor korrupsieklag
France Hlakudi se borgtoggeld van R300 000 word ook nou voorlopig aan die staat verbeur verklaar.
Kinders kom op menslike beendere af
Die polisie vermoed dat die persoon al sowat ses maande gelede gesterf het.
Regering maak ‘bespotting’ van openbaredeelnameproses
Dit lyk uit die regering se bewoording in die jongste Staatskoerant asof die regulasies reeds in werking getree het – met of sonder die publiek se kommentaar.
Dullstroom-plaasmoordenaars skuldig bevind
Sue Howarth is vyf jaar gelede dood nadat sy en haar man wreed op ʼn plaas aangeval en gemartel is.
‘NSFAS-dief’ tronk toe gestuur
Vir die 76 dae wat miljoene rand se NSFAS-geld in haar rekening gelê het, het Sibongile Mani ʼn besluit oor haar toekoms geneem.
Kyk: Familie, bekendes neem afskeid van Warne
Shane Warne se staatsbegrafnis is by die Melbourne Cricket Ground (MCG) – die ontslape draaier se tuisveld – gehou.
Grey Kollege se nuwe hoof aangekondig
Braam van Wyk was vir meer as ʼn dekade die hoof van St Michael’s School for Girls.
Byna 100 000 entstowwe bereik vervaldatum
Nog miljoene Pfizer-produkte sal in die volgende drie maande vernietig moet word indien dit nie binnekort toegedien word nie.
‘Niks gaan my kind terugbring nie’
Maria Clarke sê haar voormalige skoonseun het nooit eers berou getoon nadat hy haar dogter wreed vermoor het nie.
Mallemeule-ongeluk: ‘Seun was te swaar’
Tyre Sampson is dieselfde aand by twee ander malemeulens weggewys, omdat hy te swaar is.
Jada verbreek stilte oor Oscars-petalje
Rock en sy woordvoerders het egter nog nie ʼn woord gerep oor die voorval nie.