Die polisie het Vrydag gesê die situasie is oorwegend kalm in bruin informele nedersettings waar betogings teen “marginalisering en verwaarlosing” plaasvind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Total Shutdown"
Polisieminister gesels met ‘Total Shutdown’-organiseerders
“Ons sal ʼn gemeenskapsveiligheidsplan ontwikkel en vir die polisie sê hoe om hulle werk te doen.”