Themba Khumalo was ten gunste van die omstrede Tottenham Hotspur-borgskap wat ’n herrie vroeër vanjaar ontketen het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tottenham-ooreenkoms"
Drie aangestel om Toerismeraad se sake te behartig
Drie mense is aangestel om die sake van die Toerismeraad te bestuur totdat ʼn nuwe raad aangestel word.
Tottenham Hotspur-borgskap finaal van die baan
“Ons regverdiging vir enige beduidende uitgawes moet steeds sin maak in die breër ekonomiese klimaat waarin ons as ʼn land onsself bevind.”
Tottenham Hotspur-borgskap: Halfmiljoen se reiskoste aangegaan
Meer as R500 000 is bestee aan reiskoste vir raadslede van Suid-Afrikaanse Toerisme in verband met die beoogde borgskap vir Tottenham Hotspur.
De Lille wil klaarspeel met Tottenham-borgskap
Die nuutaangestelde minister van toerisme het nou aanbeveel dat onderhandelinge oor die beoogde borgskap gestaak word.
Sisulu-aanstellings by SA Toerisme dalk ‘onwettig’
Die minister het drie raadslede wat bedank het binne enkele dae vervang, ʼn proses wat volgens die DA nie die wetlike voorskrifte daaroor nakom nie.
Aandrang op Tottenham-borgskap laat ‘gevaarligte flikker’
“Die vraag bly staan, hoekom is SAT se raad so vasbeslote om voort te gaan met hierdie transaksie van R1 miljard en wie is werklik bestem om voordeel hieruit te trek?”
Skorsing van toerisme-hoë laat nóg vrae ontstaan
Johan van der Walt het bande met ʼn agentskap wat kan baat by die omstrede en peperduur ooreenkoms wat SA Toerisme met die elite- Britse sokkerklub Tottenham Hotspur wil aangaan.
Video: Komediante skeer gek met toerismeraad ná Tottenham-debakel
“As ons saam kan lag oor die chaos gaan ons dalk die gevolge daarvan makliker trotseer.”
SA Toerisme wil Tottenham-‘oopvlekker’ ondersoek
“Die enigste ‘forensiese ondersoek’ wat hier gedoen moet word, is na die onderhandeling self en wie daarby sou gebaat het,” sê die DA.
Komitee steek stokkie voor Tottenham-ooreenkoms
Die portefeuljekomitee vir toerisme sê SA Toerisme se voorlegging is vol teenstrydighede en skep meer vrae as antwoorde.
Nuuskommentaar: Praktiese wysheid ontbreek in sokker-borgskap
Ongeag hul mooi regverdigings drup hierdie projek van ʼn laat-hulle-koek-eet-sentiment. Dit is dwaas en uiteindelik net ten koste van ons.
DA eis antwoorde oor toerisme-borgskap
Die opposisieparty wil nou dokumente bekom wat bewys dat Suid-Afrika en toerisme by die omstrede ooreenkoms sal baat.
Drie van Toerismeraad bedank
Selfs pres. Cyril Ramaphosa is gekant teen die beplande borgskap van R1 miljard aan die Britse sokkerklub Tottenham Hotspur.
President steun nie Tottenham-borgskap
“Ons dink nie dit is geregverdig om soveel geld op hierdie manier te bestee nie.”
LP’s vergader dringend oor Tottenham-borgskap
Talle Suid-Afrikaners spoeg vuur oor die beoogde besteding van sowat R1 miljard aan die Britse sokkerklub en eis behoorlike antwoorde van SA Toerisme én minister Lindiwe Sisulu.
SA Toerisme slaan vure dood oor R1 miljard-borgskap
SA Toerisme beweer die voorgenome borgskap van Tottenham Hotspur gaan ʼn opbrengs van miljarde rand in besteding deur toeriste hier tot gevolg hê.
Beoogde borgskap van Britse sokkerspan ‘waansinnig’
Die departement van toerisme wil glo R1 miljard aan die Britse sokkerklub Tottenham Hotspur skenk, terwyl basiese dienste in Suid-Afrika ontbreek.