Hierdie is pure sportmotor. Laag en plat met ʼn lang kap en ʼn enjin wat lekker brul.
Alles vir die sleutelwoord "Toyota"
Is hibriede motors perfek vir SA?
Toyota het egter nou dinge na die volgende vlak geneem met die uitbreiding van sy Corolla-reeks se hibriede modelle.
Wiele2Wiele gesels oor hibriede motors
Wiele2Wiele het met verskeie hibriede motors gery en vertel jou meer daarvan en hoe hierdie hibriede tegnologie werk.
Wiele2Wiele raak nostalgies oor ikoniese 2000GT
Hierdie week in Wiele2Wiele gaan die span terug in tyd en raak nostalgies oor Toyota se ikoniese 2000GT en ’n 007-ster. Hulle gee ook vir jou ’n voorsmakie van Baic se Beijing X55.
Het SA Gazoo Racing bekend gemaak?
Toyota neem op eie bodem aan vier motorsportsoorte deel.
Wiele2Wiele se Jeanette presteer by GR Cup
Hierdie week in Wiele2Wiele – daar was hope aksie by die Kyalami-renbaan tydens die grooste BMW M Fest ter wêreld, die span het meer tyd met Honda se Civic RS deurgebring en dit was ook die laaste ronde van die Toyota Gazoo Racing SA GR Cup.
Familiepret in duine is terug
Die pretdag kon weens die Covid-19-pandemie nie die afgelope twee jaar plaasvind nie, maar Atlantis se duine was die afgelope naweek uiteindelik weer ’n miernes van bedrywigheid.
Nóg ʼn Gazoo Racing-model…
Nou is dit die Corolla Cross se beurt. GR-S is altyd visuele opknappings en geringe veranderings aan die vering.
Wiele2Wiele se Jeanette in aksie by GR Cup
Hierdie week vir Wiele2Wiele rol die wiele weer vir Jeanette tydens die GR Cup. Daar is ook twee bekendstellings – Honda se BR-V het gegroei en die nuwe vyfde generasie Kia Sportage is hier.
Wiele2Wiele gaan elektries met I-Pace en Cross GR Sport
Hierdie week se Wiele2Wiele is elektries met die Jaguar I-Pace en Toyota wat sy nuwe Corolla Cross GR Sport bekendgestel het.
Hibriede RAV4 sal pyn by die petrolpomp verlig
ʼn Avontuurlustige voorkoms, onmiddellike kraglewering en lig op brandstof.
Bobaas sleeptuie!
Maroela Media het onlangs met die Toyota Fortuner 2.8 GD-6 VX 4×4‑outo en die Nissan Navara Pro4X gesleep.
Wiele2Wiele ry met Lexus se ES 300H SE
Hierdie week ry Wiele2Wiele met ’n lang, slap Lexus – die ES 300H SE. Hulle was ook by die heropeningseremonie van die Toyota-aanleg in Durban en staan verstom oor wat Toyota vermag het na die verwoestende oorstromings in April.
Nuwe Corolla Cross verrys uit oorstroomde Durban-aanleg
Nadat die water gesak het, het ʼn seepgladde sliklaag van 8 cm diep agtergebly, maar die werknemers het weldra ingespring en die 87 ha-aanleg begin skoonmaak.
Wiele2Wiele: Vinkel vs. koljander
In vandeesweek se episode word die plaaslike identiese tweeling – die Suzuki Baleno en die Toyota Starlet – met mekaar vergelyk.
Toyota wys sy staal by jamboree
Die 41ste Toyota Rust de Winter Jamboree kon uiteindelik plaasvind ná die afgelope twee jaar se inperkings alle planne in die wiele gery het.
Toyota onthul grootste onderdeledepot in Suidelike Halfrond
“Toyota is wêreldwyd bekend vir sy slim produksie- en bestuurstelsels, en wat ons hier doen, word met militêre presisie uitgevoer.”
Wiele2Wiele ry met Toyota RAV4-hibriedmodel
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Toyota se RAV4 2.5 GX-R CVT Hybrid E-Four, die Volkswagen Caddy Maxi 2.0 TDI 81kW en Mazda se CX-3 2.0L Hikari Auto.
Waterberg se wildehonde: Swerwende spooktrop nou veel veiliger
Danksy ʼn bewaringsinisiatief wat bewusmaking oor die beskerming van een van die land se laaste troppe vrylopende Afrika-wildehonde kweek, is daar deesdae baie meer begrip vir dié bedreigde spesie.
Toyota kraai koning in die woestyn
Giniel de Villiers en sy navigator Dennis Murphy het eerste oor die wenstreep gejaag, gevolg deur Guy Botterill en navigator Simon Vacy-Lyle.