Paul Sebegoe, waarnemende premier van Noordwwes, het Sondag gesê die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) moet die omstandighede van ʼn drie maande oue baba se afsterwe ondersoek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "traangas"
Baba sterf glo weens traangas
ʼn Drie maande oue baba, wat glo traangas ingeasem het wat tydens ʼn betoging afgevuur is, is naby Brits in Noordwes dood aangetref in sy ouerhuis.