Die polisie het laat die Sondagaand ʼn wenk ontvang dat ʼn man liggaamsdele op Margate verkoop.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tradisionele geneser"
‘Geneser’ met emmer vol liggaamsdele betrap
Tydens die soektog het hulle afgekom op ʼn emmer met die fyngekapte dele van ʼn menslike kopbeen, hand, bolyf en ander liggaamsdele daarin.
Tradisionele genesers sê nee vir onwettige aborsies, valse beloftes
Dié beraad het plaasgevind nadat tradisionele genesers hul bekommernis uitgespreek het oor kwessies soos onwettige aborsies wat deur valse genesers uitgevoer word, beloftes om MIV/vigs te genees, om mense ryk te maak of om verlore geliefdes terug te besorg.
Moetie-grawers maak gru-vonds
Twee mans het Donderdag ʼn gru-vonds gemaak terwyl hulle vir moetie-bestanddele in ʼn woud in Mpumalanga gegrawe het.
Tradisionele geneser vas vir verkragting van tienerseuns
ʼn Tradisionele geneser van KwaZulu-Natal word daarvan beskuldig dat hy vier tienerseuns glo verkrag het om hulle van “siektes” te genees.
Tradisionele geneser in hof oor verkragting van tieners
ʼn 29-jarige tradisionele geneser van Noordwes het Dinsdag in die hof verskyn nadat hy glo twee niggies verkrag het.
Tradisionele geneser in hof vir verkragting
ʼn Tradisionele geneser wat beskuldig word van verkragting, seksuele aanranding en die onwettige besit van pornografie, het Maandag in die Thokoza-landdroshof in Gauteng verskyn.
“Tradisionele geneser” vas oor penis-medikasie
ʼn Man, wat homself as ʼn tradisionele geneser voorgedoen het, is in hegtenis geneem in verband met ʼn bedrogspul oor medikasie wat glo ʼn penis kan vergroot.