“Ons boodskap aan voornemende misdadigers is nou duidelik: Moenie die moeite doen om ons spanne aan te val nie, want jy sal met niks van waarde wegkom nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "transitorooftog"
Polisie soek bende transitorowers by Badplaas
Die rowers het die geldwa sowat 12 km buite Badplaas, op die Barberton-pad, met ʼn Toyota Land Cruiser gestamp.
Vermeende springstofsmous aangekeer
Die springstof is glo gebruik om kitsbanke mee oop te blaas en transitovoertuie in rooftogte te teiken.
Motorfietsryer tydens transitorooftog geskiet
Die transitowa en een van die verdagtes se Mercedes-Benz het ook tydens die voorval in vlamme opgegaan nadat die wa opgeblaas is.
‘Roofdrama’ toe 30 op geldwa toeslaan
Altesame tien motors is ingespan om die transitorooftog uit te voer.
Veiligheidswag vas vir transitorooftog
Miljoene rande in kontant is glo tydens die rooftog gebuit.
Een vas ná mislukte transitorooftog in Mei
Die verdagte is glo verbonde aan ʼn bende wat op ʼn transitovoertuig op die R40 tussen Nelspruit en Barberton toegeslaan het.
Vermeende rower sterf in Centurion-transitorooftog
Nog ʼn verdagte het glo ernstige beserings opgedoen toe veiligheidswagte op hulle losgebrand het.
Tien vas ure ná Noordwes-transitoroof
Die rowers was glo in die proses om geld uit die transitovoertuig te haal toe een van die veiligheidswagte hulle gekonfronteer het.
DNS verbind man met transitoroof
Die man was deel van ʼn groep verdagtes wat veiligheidswagte meer as twee jaar gelede in Vredenburg beroof het.
Transitorower vasgetrek
Die roof het verlede maand in Empangeni in KwaZulu-Natal plaasgevind.
Valke soek bende wat in Mpumalanga op transitowa toeslaan
Sommige van die verdagtes is moontlik tydens die rooftog gewond toe die wagte teruggevuur het.
Doodsdreigemente vir ‘transitoheld’ ná video
ʼn Video van die twee veiligheidswagte wat die rowers uitoorlê is die wêreld ingestuur.
Drie veiligheidswagte vas ná transitorooftog
Een van die geldwaens het onderweg na Kokstad verdwyn en die ander een is na bewering deur die vermeende rowers onderskep.
Elektrisiën help toe skote op hoofweg klap
ʼn Video van ʼn veiligheidsbeampte wat tydens ʼn gepoogde transitoroof onder ʼn bende rowers uitjaag, het verlede week wêreldwyd opslae gemaak.
Video: Koelkop veiligheidswag fnuik transitorowers
Die man wat agter die stuur sit, is wyd geloof vir sy ongelooflike kalmte terwyl die skote klap.
Lewenslange tronkstraf vir transitorowers
Een van die rowers het intussen ontsnap.
Polisie skiet vier transitorowers dood
Die verdagtes het een van hul voertuie gebruik om die geldwa van die pad af te dwing waarna springstof gebruik is om die geldwa oop te skiet.
Onthoofde liggaam langs geldwa aangetref
Polisielede wat verhoorafwagtende gevangenes vervoer het, het toevallig op die rooftog afgekom.
Transitowag tydens rooftog doodgeskiet
’n G4S-veiligheidswag is Maandag tydens ’n rooftog by ’n supermark in Heidedal in Bloemfontein in die Vrystaat doodgeskiet.