Dié rower was glo betrokke by transitorooftogte in 2017 en 2018 in die Sabie- en Nelspruit-omgewing.
Alles vir die sleutelwoord "transitorooftog"
‘Rowers’ in noorde van Pta doodgeskiet
Die bende het sedert die staat van landwye afsondering oënskynlik van transitorooftogte na rooftogte by winkels oorgeskakel.
Polisie soek dié verdagtes na rooftog
Die veiligheidswagte is met springstof gedreig terwyl hulle van die kontant beroof is.
Nóg verdagtes soek ná transitoroof wat 2 polisielede eis
Ao. Delene Grobler-Koonin en speurdersers. Wynand Herbst is die betrokke dag doodgeskiet.
Vyfde vermeende transitorower vas ná moord op twee polisielede
AO Delene Grobler-Koonin en sers. Wynand Herbst is doodgeskiet.
Dramatiese aanval op geldwa
Die ondersteuningsvoertuig is sowat 50 keer met AK-47’s raakgeskiet en die geldwa is sowat 30 keer getref.
Reusesoektog ná dood van 2 polisielede in transitoroof
Die dood en inhegtenisname van verdagtes is ʼn skrale troos vir ao. Delene Grobler-Koonin en sers. Wynand Herbst se geliefdes.
Transitorowers skiet polisievrou dood
Die transitorowers het sonder enige kontant weggekom.
Nóg ’n wag in transitorooftog ernstig gewond
Die sekerheidswag het enkele meter van die voertuig gelê.
Wag kritiek ná transitorooftog
Die wag is gedurende die voorval in sy gesig geskiet.
Transitorowers slaan op twee plekke toe
Blitspatrollielede in die omgewing van die N2 het op die aanval afgekom en ʼn skietery het uitgebreek, waarna die verdagtes in drie luukse sedans met ʼn ongenoemde bedrag geld gevlug het.
2 dood, 1 gewond in gepoogde transitorooftog
Die sekuriteitswag is na ʼn hospitaal geneem vir mediese behandeling.
Drie oomblikke ná transitorooftog vasgetrek
Die rowers het die wagte by hul transitovoertuig ingewag toe hulle met die geld uit die sentrum na die voertuig gestap het.
Wagte in hof ná transitorooftog
Die veiligheidswagte het beweer dat twee rowers petrol oor die Fidelity-voertuig uitgegooi en gedreig het om dit aan die brand te steek indien hulle nie uit die voertuig klim nie.
Een dood in transito-skietery
Tydens die skietery is een van die rowers doodgeskiet en ʼn tweede een vermoedelik gewond.
Video: Geldwa in Pretoria oopgeblaas; een vas
Die rowers het op die geldwa losgebrand en dit só tot stilstand gedwing, voordat hulle die wagte ontwapen en ploftoestelle gebruik het om die kluis oop te blaas.
Noodlyn vir transitorooftogte bekend gestel
“Waardevolle video’s en foto’s wat op die toneel van transitorooftogte geneem word, lei tot inhegtenisnemings.”
Gewonde transitorower soek
“Die dapper sekuriteitswagte het terugbaklei en een van die rowers is gedurende ʼn skietgeveg [wat uitgebreek het] gewond.”
‘Transitorowers’ vlug in polisievangwa
Die transitorowers het aanvanklik ʼn Toyota Fortuner wat verby die misdaadtoneel gery het, gekaap en eers daarmee op die vlug geslaan.
Nóg ʼn transitorooftog in Rustenburg
Gewapende rowers het op nóg ʼn transitovoertuig in Rustenburg in Noordwes toegeslaan en ʼn onbekende bedrag kontant gebuit.