“Dit het ʼn onmiddellike effek. Die rye [by hawens] sal al langer word; aflewerings word vertraag en die opeenhoping sal vererger.”
Alles vir die sleutelwoord "Transnet"
Kuberkrakers teiken Transnet glo
Die DA sê indien die aanval deel was van ʼn sabotasie-sameswering deur ANC-faksies binne sleutel- staatsbeheerde ondernemings, is die gevolge daarvan net erger.
Trein met uitvoersteenkool ontspoor
Dit is die tweede ontsporing wat Transnet vanjaar oorgekom het.
Meeste Untu-takke aanvaar Transnet-loonaanbod
“Die realiteit is dat Transnet nog nie van staatskaping herstel het nie en ʼn finansiële knou toegedien is tydens die wêreldwye Covid-19-pandemie.”
Wiele van Transnet se treine afgesteel
Toe die polisie die treinstasie en die skrootwerf deursoek, het hulle afgekom op vier houers propvol treinwiele.
Vier van Transnet vas oor koperdiefstal
Dit volg nadat verskeie voorvalle van koperkabeldiefstal by dié depot aangemeld is.
Transnet moet sê oor R249 miljoen se petrol-diefstal, sê DA
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het in antwoord op ʼn parlementêre vraag die miljoene rand se verliese onthul.
Transnet-hoë in ‘sluipmoordaanval’ geteiken
Die amptenaar het die afgelope paar maande reeds verskeie doodsdreigemente ontvang.
Transnet deur Fitch afgegradeer
Die kredietgraderingsagentskap Fitch het Transnet afgegradeer na BB- van BB met ʼn negatiewe vooruitsig.
Transnet-werkers in hof oor koperdiefstal
Die gesteelde koper het ʼn geraamde waarde van R1,9 miljoen.
Oortyddrempel nie voldoende verhoog
Untu sê die wet beskerm dalk kwesbare mense soos huis- en plaaswerkers, maar doen nie veel om die gemiddelde werker te help nie.
Twee wat brandstof steel sterf aan brandwonde
Teen die tyd dat veiligheidsbeamptes en polisielede op die toneel aangekom, het die twee reeds erge brandwonde opgedoen.
Twee brand erg toe hulle brandstof wou steel
“ʼn Brand is in ʼn mielieland daar naby opgemerk en by nadere ondersoek is dit vasgestel dat die vlamme van die pypleiding af kom.”
Treinbotsing kon verhoed word – vakbond
Ses mense is beseer toe ʼn trein van Shosholoza Meyl Saterdag teen waens van ʼn goederetrein naby Leeudoringstad in Noordwes gebots het.
Nóg een vas oor ‘diefstal’ uit Transnet-pypleiding
Transnet het elke keer ʼn daling in drukking in die pypleiding ondervind.
McKinsey gaan ook vir Transnet en SAL terugbetaal
Die konsultasiefirma McKinsey & Co gaan honderde miljoene rande terugbetaal vir werk wat hy saam met Regiments, ʼn Gupta-verwante maatskappy, vir Transnet en SAL verrig het.
Voormalige Transnet-hoë se bates na staat
Die bates sluit in 35 luukse voertuie en vyf eiendomme, waaronder twee plase.
Prokureur onder vyf verdagtes vas vir ‘diefstal’ uit pypleiding
Die polisie het beslag gelê op 40 000 ℓ ruolie wat vermoedelik uit die pypleiding gesteel is.
Terugslag vir NVG in Regiments-ondersoek
Regiments het glo sowat R1 miljard danksy onregmatige kontrakte van Transnet bekom.
Drie vas oor diefstal uit Transnet-pyplyn
Die verdagtes is aangekeer toe hulle aan ʼn Transnet-pyplyn in Bronkhorstspruit gepeuter het.