Jannie Pelser van die Nuwe Hart Stigting praat oor respek en ons gesels verder met Jakkie van der Colff oor die Trap vir Vreugde fietsry-projek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Trap vir Vreugde"
Gesinne, boelies en Trap vir Vreugde se fietstoer
Ons praat oor gelukkige gesinne, Annelize Brits vind uit hoe kinders boelies moet hanteer en Jakkie van der Colff praat oor sy fietstoer rondom Suid-Afrika vir liefdadigheid.