Twee mans van mededingende private ambulansdienste in Rustenburg in Noordwes het Dinsdag in die hof verskyn nadat ʼn video van ʼn onderonsie tussen die twee, vermoedelik oor wie ʼn pasiënt gaan vervoer, opslae op sosiale media gemaak het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Trauma Rescue EMS"
[Video] Paramedici raak glo handgemeen oor pasiënt by ongelukstoneel
ʼn Onderonsie tussen paramedici van mededingende private ambulansdienste in Rustenburg in Noordwes is op video vasgelê en wek groot opslae op sosiale media.