“Voges het die aand van die ongeluk sy eie lewe in gevaar gestel om ons neef te beskerm.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tref-en-trap"
Kleuter sterf in tref-en-trap
Die dogtertjie se lewelose liggaam het in die pad gelê.
Vrou gee haar oor week ná tref-en-trap
Die vrou (32) het haar vanoggend by die Manguang-polisiestasie oorgegee in verband met die voorval verlede Saterdag.
Jong man in hof ná Mbombela-sakevrou se dood
“Baie, baie dankie vir almal se gebede en ondersteuning.”
Man vas ná dood van geliefde sakevrou van Mbombela
Letisia Niemann is inderhaas na ʼn hospitaal geneem, waar sy ʼn ruk later gesterf het.
Niemand nog vas maande ná joernalis se dood
Ngwako Modjadji het in Mei vanjaar in ʼn beweerde tref-en-trap in Soweto gesterf.
Polisie soek dié man na bestuurder VS-gesin doodry
“Ek het nou meer vrede. Ek weet hulle is minstens al vier bymekaar.”
Pleidooi gerig ná jong pa in tref-en-trap sterf
“Sy vrou is steeds ʼn senuweewrak. Sy het hierdie week teruggekeer werk toe. Sy moet aanhou ter wille van haar kinders en sy doen haar bes.”
Jong man gee hom oor ná tref-en-trap
Sy het eers later in die dag, nadat ʼn berig uitgesaai is dat die fietsryer gesterf het, polisie toe gegaan en erken dit was haar voertuig wat voor sonop in die ongeluk op die hoek van Heughweg en Agste Laan betrokke was.
Pa desperaat vir antwoorde ná seun se dood
“Iemand se lewe het aangegaan terwyl ons lewens tot stilstand gekom het. Ons lewe kan nooit weer dieselfde wees nie.”
Vrou (37) sterf in tref-en-trap-ongeluk
Die motoris het van die toneel weggejaag en die vrou is op die toneel dood.
Man jaag weg ná hy 3 raakry; later vasgetrek
“Met nadere ondersoek kon die reaksie-eenheid die bestuurder binne sy huis vastrek. Hy was onder die invloed van alkohol.”
Man kritiek ná tref-en-trap
Die man is in ʼn kritieke toestand na die hospitaal gehaas.
Fietsryer sterf ná tref-en-trap; polisie vra hulp
“Hy het ʼn paar uur later in die hospitaal aan sy veelvuldige beserings beswyk.”
Twee jong seuns sterf saam
Die 14- en 16-jarige seuns is op die toneel dood verklaar.
Seun (10) kritiek ná tref-en-trap
Die bestuurder van die motor het weggejaag nadat hy die kind getref het.
Bekende drawwer sterf in tref-en-trap
ʼn Bekende Kaapstadse drawwer is in die vroeë oggendure dood ná ʼn tref-en-trap-ongeluk in Belvedere-weg in Claremont.
Gemeenskap vang man wat glo vrou onder bakkie sleep
Die man wat na bewering op kringtelevisiebeeldmateriaal afgeneem is waar hy ʼn vrou tydens ʼn tref-en-trap-voorval meters ver gesleep het, is deur die gemeenskap vasgetrek. Waarskuwing: Die video onderaan die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel.
Video: Bakkie wat wegjaag sleep voetganger
ʼn Ma van ʼn vier maande oue baba is Dinsdag in ʼn ernstige toestand na ʼn hospitaal geneem nadat sy in ʼn beweerde tref-en-trap-voorval etlike meter ver gesleep is. Waarskuwing: Die video is grafies van aard en mag sensitiewe lesers ontstel.
Oos-Kaap-beamptes geskors oor tref-en-trap
Twee polisiekonstabels van die Oos-Kaap is Donderdag geskors ná ʼn noodlottige tref-en-trap-ongeluk.