Twee mense is die afgelope paar maande dood, tientalle treine het uitgebrand en skade van sowat R600 miljoen is in die vlaag brandstigtingsvoorvalle aangerig
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "trein"
Prasa belowe uitbetaling van pensioenfondsbydraes
Prasa sê Untu se bewering is nie net onbillik nie, maar ook misleidend.
Prasa moet miljoene opdok vir veiligheidsmaatskappye
Die maatskappye wat verantwoordelik was vir die beveiliging van treine en pendelaars het in November die trekpas gekry.
Regering ‘saboteer’ Metrorail
Die selfone wat treindrywers gebruik om mondelinge magtiging van sentrale beheerkamers te kry is boonop buite werking nadat Vodacom sy kontrak met Prasa opgeskort het.
Bakhand-Prasa kry ook reddingsboei
Die minister van finansies sê die meeste Suid-Afrikaners benodig ʼn doeltreffende pendelspoorstelsel, eerder as ʼn lugredery.
Woede, kommer ná pendelaars treindrywer byna stenig
“My werk is so gevaarlik dat ek nie weet of ek lewend by die huis gaan kom om my kinders weer te sien nie.”
Trein tref motor, 3 beseer
’n Man, ʼn vrou en ʼn tweejarige meisie is buite die voertuig aangetref.
Man sterf wat onder trein beland
Die man se liggaam is gedeeltelik onder die trein aangetref.
‘Derde mag’ agter treinbrande in Wes-Kaap
Untu sê hy het sy bedenkinge dat net ʼn 14-jarige en ʼn 15-jarige verantwoordelik is vir die aanvalle wat nou al minstens vier jaar duur.
Twee tieners in hof oor brande by Kaapstad-stasie
Die vermeende brandstigters is in hegtenis geneem nadat geslote kringtelevisiebeeldmateriaal en foto’s van die beweerde betrokkenes versprei is.
Nóg treine brand in Kaapstad
Honderde treinwaens is die afgelope paar jaar aan die brand gesteek, maar niemand is nog hegtenis geneem nie.
Transnet-werkers ‘byt spit af weens staatskaping, vandalisme, diefstal’
Die vervoervakbond Untu het gesê hy verwelkom die vordering wat die afgelope ruk by Transnet gemaak is, maar dat gewone werkers steeds boet vir besluite op topbestuursvlak waarin hul geen aandeel gehad het nie.
SA vervoerstelsel: ‘Gebruik SA kundigheid’
“Daar is oplossings vir die probleem en daar is die nodige kundigheid in die land. Gebruik dit. Werk vir mekaar en nie teen mekaar nie. Dan sal Suid-Afrika suksesvol wees.”
Man kritiek ná trein hom tref
’n Man is in ’n kritieke toestand gelaat nadat hy Vrydagoggend deur ’n trein in Moseley Park in KwaZulu-Natal getref is. Volgens Russel Meiring, woordvoerder…
Een sterf, talle beseer in Pretoriase treinongeluk
“ʼn Groot aantal pendelaars is beseer en minstens een het gesterf.”
Ondersoek na treinbotsing waarin 320 beseer is
Paramedici van verskeie nooddienste was nog tot laataand op toneel om na al die beseerdes om te sien en talle pasiënte na hospitale te haas.
Honderde beseer toe passasierstreine bots
Verskeie nooddienste het Donderdagaand na die Van Riebeeck‑treinstasie in Kempton Park gehaas ná gerugte van ʼn baie ernstige treinongeluk.
Gru-aanval op pendelaars skok Kaapse stadsraad
Een van die slagoffers is met ’n afgebreekte meslem in sy kop aangetref.
Skokfeite oor brandstigting op treine
Dié kommerwekkende inligting het in die parlement aan die lig gekom in antwoord op ʼn vraag van Dan Plato, LUR vir gemeenskapsveiligheid.
Pendelkrisis: Regering moet nou ingryp
Schussler reken die situasie met die pendelkrisis is tans van so ’n aard dat dit maklik uitgebuit kan word vir eie gewin.